GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Hart & Hand
SAAM OP PAD MET GOD
Preekreeks - In Die Oomblik
Preke -
Sug!! - Griffel van Wyk (28/02/2010 09:30)
Sug Wanner ons woorde op is maar ons emosies nie... dis dan wanneer ons sug. Die skepping sug, ons sug... maar het jy geweet die Heilige Gees v God sug ook en dit nogal saam met jou wanneer jy sug? lees verder >>>www.gkbrooklyn.org.za Ook by www.gkbrooklyn.org.za : PORN op DSTV - maak 'n verskil via ons website se blog deel 'n getuienis oor God in jou lewe op die blog lees ander se getuienisse op die blog vra enige vraag in jou kop soek en laai preke daar af oor verskeie onderwerpe ...
Lees meer >>
Preke -
Alles in die nóú - Griffel van Wyk (21/02/2010 18:30)
Bybelstudie of Braaivleis? So, Jesus stel belang om jou te leer en lei...maar stel Jesus net soveel belang in Braaivleis as in Bybelstudie? Ek bedoel, ...is daar dinge wat minder geestelik is, en dan dinge wat meer „geestelik‟ is. Is 'n kerkkamp meer geestelik as 'n rugbytoer? Is dit meer geestelik om Sondag oor Jesus te praat as om in „Aandklas‟ [„n kuierplek waar studente saans kuier] met iemand oor Jesus te praat? Kom ons lees nou saam uit Johannes 1:1-14 & Filippense 2:5-11 en sien hoe ...
Lees meer >>
BLOG -
God het my nie nodig nie. (04/03/2010)
Vir my het 24 Jan 2010 se preek oor die Sabbat geweldig baie beteken. Ek het dit eers onlangs gelees. Om te weet Christus is genoeg, om te weet in Christus verval al die 'moet'- en 'mag nie'-wette wat diens aan Hom betref! Dis eers wanneer mens die vrede en rus van "in Hom is alles gedoen" en "Hy is genoeg" ervaar en regtig daarin berus, dat mens die dankbaarheid begin ervaar wat jou Hom WIL laat dien. Dan kan mens Hom dien waar jou passie is en waarin jy goed is. Dan sal jou gewete nooit gronde kan vind om jo...
Lees meer >>
Videos
Die video van die "Gesprek met ‘n Ateïs" (Ashor Sarupen) is nou beskikbaar!
Is He big or isn't He?
(Nuut)
Kyk videos >>
Meningspeiling
Het jy die blog oor PORN op DSTV gelees en via die skakels reageer?
Ja
Nee
Dit sal nie help nie
Uitslae
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+