GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

Stuur 'n epos en reik uit
Bedien mekaar met GK Brooklyn se mekaarbediening hulpbronne. As jy iemand ken wat geraak is deur
  • seer verhoudings
  • dood
  • druk en spanning
  • misdaad
kan jy nou na hulle uitreik deur 'n epos met die volgende hulpbronne te stuur. Click op die prentjie om die slideshow af te laai.

vir mense geraak deur...

Seer verhoudings
Druk en spanning
Dood