GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

Diensgroepe

Baie Welkom!

 

Hierdie is ‘n volledige lys van diensgeleenthede binne en buite Brooklyn waar jy met jou gawes en soos jy is kan inskakel om te groei in jou diens aan die Here en in jou geloof.

 

Kontak gerus die sameroeper sommer direk, elkeen van hierdie groepe sien uit na nuwe gawes om die bedieninge verder uit te bou. Indien jy nog vrae het kan jy gerus vir Edwin edwin@woodfantasy.co.za of Griffel griffel@gkbrooklyn.org.za kontak.

 

Indien jy nie iets hier sien wat jou passie is nie, laat weet vir Edwin en ons ondersoek die oprig van daardie bediening.

 

Onthou, dit is net die begin van ‘n lewenslange proses van ontdekking en diens!!

 

Baie welkom in die liggaam!

Kliek hier om die lys af te laai.