BETHINKING.ORG
DIE GRIFFEL
DieGriffel.co.za gee resensies vir flieks, boeke en musiek uit 'n Christelike oogpunt. Die doel van hierdie webblad
is om jou in te lig oor sekere elemente soos bv. laster in flieks. Gaan loer daar as jy wonder of vrae het oor die nuutste dinge op die mark.
KRUISPAD
Kruispad is ‘n webblad om jou te help om Christus gesentreerde keuses te kan maak. Dit is ook propvol inligting oor kampe, aktiwiteite en artikels, advies,
resensies en rubrieke. ‘n Website waar jy ure kan deurbring en verryk weggaan – amper soos om in ‘n koffiehuis te gaan kuier met jouself. Sit aan die ketel...
E - SWORD
E-Sword is ‘n gratis program wat jy kan aflaai wat soos ‘n elektroniese biblioteek werk. Jy kan hordes Bybel vertalings in sekondes deursoek en ook baie ander
geestelike boeke en kommentare elektronies lees en deursoek vir woorde en onderwerpe waarin jy belangstel. ‘n Hupstoot vir jou om elektronika in Christelike lektuur saam aan die
werke te sien, op jou rekenaar want dit is GRATIS...
CALVYN SE KOMMENTARE - GRATIS AANLYN
As jy wil weet wat Calvyn oor ‘n saak of Bybel gedeelte gedink het kan jy gaan loer by hierdie website en gratis aanlyn toegang kry tot sy werke. Wie het gedink
dit is so maklik om die man se raad of opinie te vra?
Augustine bookroom
Goeie boeke wat moeilik is om te kry teen die beste pryse
TANGLE
Tangle is meer as ‘You-tube’ dit is eerder God-tube.com. Vol fantastiese video en musiek en enige ander materiaal wat jou inspireer en inlig.
eStudent
Winamp
Acrobat Reader