GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

Videos

Gesprek met ‘n Ateïs (Ashor Sarupen)

Griffel het op 5 Mei ‘n onderhoud met Ashor Sarupen, ‘n Ateïs, voor ‘n klomp mense gevoer. Die gesprek is op video vas gelê en is hier as klomp kort videos in 'n vraag-antwoord vorm beskikbaar. Lees meer oor die afloop van die gesprek op die BLOG en gesels saam!
- Afloop van gesprek met atiës (BLOG)
- Luister na ‘n Ateïs (BLOG)