GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
Bladsy 1 van 17 Volgende >>
Titel Datum
Help my asb!!!!
 Met ‘’n wrang smaak het ek besef ons Ds. hou ons vir die gek.  Die ergste is dat hy leuns vertel en nie mans genoeg is vir die waarheid en tweedens sy eienste vroutjie het vir my gesê ek moet my pote uit haar huis hou.  Pote, ongelooflik!  Seker sy moet dan ook pote hê. Ek het &lsquo...
2012-03-15
15:03:23
Geluk Brooklyn
Die Kerkraad van Brooklyn GK het vannaand 7 Maart 2012 eenparig besluit om vrouens as ouderlinge toe te laat. Tweedens dat ons ander geestelike liedere gaan sing tydens die eredienste wat deur die Kerkraad goedgekeur sal word en derdens dat Kleingroepe deel gaan wees van Brooklyn se bedieningstrateg...
2012-03-07
22:00:49
Wat het ons, vandag, en Lot ingemeen?
Ek ontvang hierdie gedagte van oggend van 'n vriend. Dit se presies dit wat ek tans as die kern boodskap, van die dissiepel kafee, ontvang.  Contessa   - "En Lot het...in 'n spelonk gaan woon." Genesis 19:30 - Die geskiedenis van Lot word twee keer in die Skrif vertel. Een keer volledig in...
2012-03-01
18:27:17
God is my banier en dissipelskapkafee
Dankie Fanie vir Sondagaand se wonderlike preek. Ek dink mens moet die boodskap dat jy God se banier is, baie gereeld hoor, ook dat jy ALTYD lig en ALTYD sout is.  Dit sluit wonderlik aan by gistraand se dissipelskapkafee en die DVD van Mark Chandler. Wat my getref het ids;   (en dis nie nuwe dinge ...
2012-02-21
12:44:15
KERKTUINE
Geluk en dank aan die wat die tuine so mooi uitle en onderhou - Chris vd Walt...
2012-02-12
18:13:05

Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9