|
| Titel |
Datum |
soos jy Hierdie blog is nie vir my ‘n plek om te preek nie. Ek dink mense kry dalk genoeg daarvan op ‘n Sondag. Dit is dalk eerder ‘n plek om saam te gesels oor preke, die Bybel... selfs beter – oor God. Dit is ook eerder ‘n plek om te gesels soos ‘n gewone mens, wat ek ook inderdaad is tot sommige se verba...
|
2009-03-21 20:49:41 |
Gemeentekamp: Nabetragting As julle na die kamp so 'n bietjie af voel vandag, dit is normaal, 'n mens noem dit "Kamp blues" en as julle maag seer is, is dit maar net die lagspiere wat die naweek 'n bietjie oortyd gewerk het. (Jaco, ons het jou grappies en sê goed baie geniet!)
As ons almal slegs een positiewe ding by die kam...
|
2009-03-26 08:05:36 |
Luister na 'n Atiës Ek gaan 5 Mei ‘n onderhoud met ‘n Atiës voer voor ‘n klomp mense. Ek dink dit is so nodig om in ander mense se koppe in te kom en te verstaan hoe mense ‘gewire’ is. Dit gebeur eintlik meeste van die tyd dat ons in ons eie koppe en gedagtes vasgevang is en nie regtig belangstel in ander mense se goet...
|
2009-04-16 15:05:16 |
Preek, Sondagaand 19 April, Die verlore seun Ek het nounet 'n e-pos gekry waarin die preek van Sondagaand in is geontvang. Ek kon ongelukkig nie die aanddiens bygewoon het nie, maar nadat ek die preek gelees het, het ek besluit ek wil ook ietsie daaroor skryf.
Ek dink Griffel het die spyker op die kop geslaan met die tema van sy preek - Die...
|
2009-04-21 14:28:13 |
Sommer net sjoe, het seker nou al 4 keer probeer begin maar die woorde ontbreek my.
Dankie dat jy n kleipot is waardeur Sy gees kan vloei. Jou preke inspireer my,of sal ek se God deur jou inspireer my.
Jou onvoorwaardelike soeke na God se waarheid is vir my ongelooflik. Los al die reels en regulasies en ...
|
2009-04-22 11:46:52 |
Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
|