GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
Bladsy 1 van 15
Volgende >>
Titel
Datum
"God is hier teenwoordig, laat ons biddend nader"
Aangename kennis- GK Brooklyn. Ons is redelik nuut in die gemeente en vanaand het ek vir die eerste keer tyd gehad om so deur die blog te blaai. Nuut wees het nadele- mens staan almal so van die kant af en dop hou en voel soms soos die spreekwoordelike vyfde wiel aan die wa. Nuut wees- het oo...
Lees meer >>
2010-04-04
23:26:32
'n Fiets ongeluk
Familie, vriende en alle ander bekendes Hiermee 'n vollediger weergawe oor die gegewe opskrif... Agtergrond: Hierdie jaar het 'n totale nuwe wending geneem toe Worcester my beroep het. Ek het vir twee dae hier kom besoek aflę en moes daarna die beroep hierheen aanvaar. Op 1 Maart die afskeidspr...
Lees meer >>
2009-05-19
11:45:08
'n Vraag oor Hemelvaartsdag en Kersdag???
Ek hoop Griffel of een van die wyse manne in Brooklyn kan help? Ek lees in Beeld vandag dat kerke se dat hemelvaart nie 'n godsdienstige vakansiedag hoef of behoort te wees nie. Volgens Ds Aukamp (van die gereformeerde kerk) gedenk ons kerkverband die gebeurtenis, nie die dag nie, as ek reg vers...
Lees meer >>
2009-05-21
13:13:07
Afloop van gesprek met atiës
Dankie Griffel vir die manier waarop jy die gesprek met Ashor gehanteer het. Ek het dit baie interessant gevind. Ek was veral beindruk met die wyse waarop van ons "studente" en ander persone in die gehoor vrae gevrae het. Dit het getuig van ingeligtheid en objektiwiteit. Ashor verdien ook 'n pluimpi...
Lees meer >>
2009-05-06
07:49:31
Alle verdukking sal einding...wat dink jy?
All Oppression Will Cease, Even in North Korea Posted: 23 Dec 2011 09:15 AM PST on Gospel Coalition Website - hier geplaas deur Griffel The world waits anxiously as the leadership transition unfolds in North Korea. It's premature to suppose that the death of Kim Jong-il guarantees improvemen...
Lees meer >>
2012-01-05
04:41:14
Spring na bladsy:
1
|
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+