GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
Bladsy 1 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
“Kerkspanning: GKSA kies versigtige pad” in die Be
Verwys na die artikel “Kerkspanning: GKSA kies versigtige pad” in die Beeld van Maandag 30 November 2009 deur Neels Jackson op bl 7. In hierdie artikel word ondermeer genoem dat die Gereformeerde Kerk Brooklyn vroue in die amp van ouderling bevestig, teen die besluit van die Algemene S...
Lees meer >>
2009-12-01
10:52:30
Wat het ons, vandag, en Lot ingemeen?
Ek ontvang hierdie gedagte van oggend van 'n vriend. Dit se presies dit wat ek tans as die kern boodskap, van die dissiepel kafee, ontvang. Contessa - "En Lot het...in 'n spelonk gaan woon." Genesis 19:30 - Die geskiedenis van Lot word twee keer in die Skrif vertel. Een keer volledig in...
Lees meer >>
2012-03-01
18:27:17
Waarheen met hierdie reeks preke...??
As die afgelope reeks preke oor 'Nou' jou geraak het, en dit jou aan die dink gesit het oor jou doel van bestaan en die kerk se rol - dan is jy eintlik besig te dink oor Missio Dei [God se besig-wees in die wereld] en missionale kerke. Jy kan vir verdere stof gaan inloer by http://www.friendofmissi...
Lees meer >>
2010-02-22
08:37:51
veilige ruimtes?
Ek het n ruk terug n stelling in n berig gelees deur Neels Jackson wat verslag gelewer het oor Prof Scott McKnight van die North Park University in Chicago se lesing by Tukkies middel Mei. n Baie interessante stuk werk wat die prof. gedoen het. Ek het die voorreg gehad om hom in Nov 2008 in Chicago ...
Lees meer >>
2009-06-11
08:58:28
Tanzania Uitreik - Fondse Benodig
Hallo internet! Ons gaan op 'n Tanzania uitreik vanaf die 5 Des. to die 22ste. Ons beplan om 'n maks. van 15 mense te wees. Hierdie uitreik van nou nie onder Brooklyn Gemeente nie, maar ek is wel in die gemeente :) Elke persoon benodig R8000, en ons studente het ongelukkig nie daardie klas ...
Lees meer >>
2009-11-01
13:00:48
Spring na bladsy:
1
|
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+