GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 13 van 17 Volgende >>
Titel Datum
Ouderlings werk
Ek dink die vraag waarom ons nie Ouderlinge kry nie is 'n geldige vraag veral in Brooklyn Gemeente. Ouderlinge wat  lidmate 2, 3 of selfs 4 keer te besoek gedurende die jaar en veral net voor Nagmaal bluf hulle self as hulle dink hulle bou 'n persoonlike verhouding met lidmate op. Ouderlinge b...
2009-07-20
12:32:58
Sondag-aand se preek oor die beeld van God!
Na aanleiding van Oom (Ds) Machiel Venter se preek van Sondag-aand 19 Julie oor dat die mens na die beeld van God geskep is en dat deur die soenverdienste van die Here Jesus Christus word die beeld van die mens herskep. Chistus het 'n totale verandering gebring ook in die posisie van die vrou (GAL 3...
2009-07-20
09:10:03
Skrifgetrouheid
Die GSKA roem daarop dat die GKSA skrifgetrou is soos tydens die pas afgelope Sinode na vore gekom het oor die besluit van die sinode dat die vrou nie toegelaat te word as Predikante en Ouderlinge in die GKSA nie. Baie persone of bybel figure in die Bybel maak verskillende uitsprake oor baie ding...
2009-07-07
13:24:22
Sinode Besluit oor Vroue Predikante en Ouderlinge
Ek is seker nie die enigste mens in Brooklyn wat ongelukkig is oor die besluit van die Sinode oor die bevestiging van vroue  as Predikante en Ouderlinge. Hieraan kan ek en die Kerkraad seker niks doen nie. Wat ek dink moet gebeur in Brooklyn se gemeente is:   dat die Kerkraad groter momentum...
2009-07-03
14:38:20
Die Here sê of sê ek die Here sê?
Ek het  Sondag 'n ander gemeente se diens bygewoon saam met my ouers. Die predikant het dikwels tydens sy preek verwys na "Die Here wil hê" of "Die Here verwag van ons" of  "Die Here sê vir ons dat..................." sonder om spesifiek na 'n versie of gedeelte uit die Bybel te verwys.    As ek r...
2009-06-24
08:20:42

Spring na bladsy: 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17