GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 2 van 15 Volgende >>
Titel Datum
ons getuienis
Dit is so 'n groot wonderwerk wat met ons gesin gebeur dat ek nie kan stilbly nie. Anton en ek het in 1989 in die Kaap gebly en baie goeie vriende en herinneringe gemaak. Ons het in die kaap vakansie gehou, gereeld daarna en met ons vriende kontak gehou. Op 1 so 'n vakansie het die kinders gevra ...
2011-11-06
12:29:47
God se Woord - 'n Bybel in jou sak
In vandag se tyd besit omtrent almal van ons 'n selfoon.  Sommige van ons selfs twee! Ons selfone is altyd by ons en ek dink jy sal saamstem dat jy nie graag van jou foon geskei wil wees nie.  Dit is jou skakel na jou vriende en familie.  Jou hele sosiale lewe hang op 'n manier af van jou foon.  Sou...
2011-09-30
09:22:07
n Gedig wat my laat dink het...
Ek is besig om voor te berei vir n boodskap oor geld en genade en in die proses kom ek af op ps 49. Omdat die melodie glad nie bekend is nie sing min mense dit ooit. Dit is jammer want die digkuns daaragter van totius is regtig skitterend. As mens dit so lees as gedig, en vergeet dat dit note by het...
2011-05-27
08:45:06
Die gooie nuus vir programeerders
 Die goeie nuus in programeerders taal.... In the beginning a programmer turned his computer on. The hard disk was clean and formatted, and there was no operating system installed.   During the first few days the programmer wrote a new operating system, coded drivers for all the har...
2011-05-24
09:16:00
Dissipelskapkafee
Gereformeerdekerk Brooklyn Dissipelskapkafee Ons dissipelskapkafee het Maandagaand amptelik geopen met &lsquo;n gesprek oor die &lsquo;Opstanding van Jesus&rsquo;. Ons is baie opgewonde oor hierdie nuwe inisiatief en sien met groot verwagting uit na die volgende kuiers in die kafee! Die doel van h...
2011-04-12
17:07:10

Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9