GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 2 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Oom Angus se Mighty Men konferensie
Sonder om afbreek te doen aan Oom Angus se Mighty Men se konferensie wil ek tog 'n gedagte met julle deel. Oom Angus se ons moet almal terugkeer na God. Dit klink goed en reg maar ons Gemeente se visie is "Saam op pad met God" Nou is my vraag hoe moet ek terugkeer na God as ek en die ander gemeentel...
Lees meer >>
2009-04-28
10:59:25
preek oor die doop
Dankie vir die preek oor die doop, Griffel. Dit was 'n wonderlike "nuwe" manier om daarna te kyk en vir seker sal ek dit altyd so onthou. 'n Baie "moeilike" onderwerp het jy oënskynlik so eenvoudig gemaak. Dankie, dit was treffend!Ons waardeer dit en sien jou passie raak, dis aansteeklik....
Lees meer >>
2009-04-28
15:25:19
Hoe nou, Wat nou?!
My pa is 'n atiës en dwing sy "siening oor geloof" af op my en my jonger sussie (wat ongelukkig by hom bly en 24/7 sy invloed kry). Hy het vir my 'n email gestuur waar hy se daar kan nie n "loving God" wees as daar tsunamies is wat 250 000 mense doodmaak, en 'n God is wat die wreedheid toelaat van ...
Lees meer >>
2009-04-30
08:18:28
Invisable Children
Weet iemand hoe dinge vorder met die invisable children veldtog?...
Lees meer >>
2009-05-05
10:38:54
Afloop van gesprek met atiës
Dankie Griffel vir die manier waarop jy die gesprek met Ashor gehanteer het. Ek het dit baie interessant gevind. Ek was veral beindruk met die wyse waarop van ons "studente" en ander persone in die gehoor vrae gevrae het. Dit het getuig van ingeligtheid en objektiwiteit. Ashor verdien ook 'n pluimpi...
Lees meer >>
2009-05-06
07:49:31
Spring na bladsy:
1
|
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+