GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 2 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Alles voor en vir God
As jy 'n idee wil kry van waarop die preekreeks in die aande afstuur... I remember Mama standing in front of me, her hands poised on her hips, her eyes glaring with hot coals of fire and saying in stentorian tones, “Just what is the big idea, young man?” Instinctively I knew my mot...
Lees meer >>
2010-02-17
10:28:37
Audio-preke
Ek wil sommer net sę: hoera en dankie! Dis heerlik om die 'audio tracks' van die preke te kan aflaai - en as dit prakties moontlik is wil ek vra of dit sommer met al die preke van nou af gedoen kan word, in die oggend- en aanddienste? Dit is 'n wonderlike belewenis van die boodskap, of 'n mens die p...
Lees meer >>
2010-07-21
22:03:53
Bankbesonderhede
Ek kyk miskien mis. maar is die bankbesonderhede van die diakonie op die webblad erens?? Ek sal graag liewer elektronies geld wil oorbetaal as wat ek vergeet om Sondag ekstra geld saam kerk toe te vat!!!...
Lees meer >>
2010-11-30
09:47:13
Bid vir Christene wat hierdie week vervorlg word
Hierdie kom van Paul Grobler, lidmaat in ons gemeente wat streeksbestuurder is vir Geopende Deure: *URGENT PRAYER REQUIRED FOR BELIEVERS IN IRAQ* Information reached Open Doors that Christians have been killed in various places in Mosul on Tuesday, 16 February 2010. In a cry of distress ...
Lees meer >>
2010-02-19
09:55:59
Bottels by kerk
Ek hou baie van die "groen kerk" herwinningsprojekte. Ekself probeer papier herwin op elke moontlike manier tuis en by die werk. Ek probeer ook die gebruik van plastiek en plastiekverpakking beperk waar moontlik. Die aliminiumprojek is puik en ek ondersteun dit graag. Ek wonder net of dit nie ook mo...
Lees meer >>
2011-01-07
11:53:40
Spring na bladsy:
1
|
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+