GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 3 van 15
Volgende >>
Titel
Datum
Dissipelskapkafee
Gereformeerdekerk Brooklyn Dissipelskapkafee Ons dissipelskapkafee het Maandagaand amptelik geopen met ‘n gesprek oor die ‘Opstanding van Jesus’. Ons is baie opgewonde oor hierdie nuwe inisiatief en sien met groot verwagting uit na die volgende kuiers in die kafee! Die doel van h...
Lees meer >>
2011-04-12
17:05:01
Dessipelkafee
Die eerste Dessipelkafee was 'n groot sukses. Dankie Loret. Maandae aande by die kerk om 19:00. Interessante onderwerpe. ...
Lees meer >>
2011-04-12
13:40:11
Bottels by kerk
Ek hou baie van die "groen kerk" herwinningsprojekte. Ekself probeer papier herwin op elke moontlike manier tuis en by die werk. Ek probeer ook die gebruik van plastiek en plastiekverpakking beperk waar moontlik. Die aliminiumprojek is puik en ek ondersteun dit graag. Ek wonder net of dit nie ook mo...
Lees meer >>
2011-01-07
11:53:40
Bankbesonderhede
Ek kyk miskien mis. maar is die bankbesonderhede van die diakonie op die webblad erens?? Ek sal graag liewer elektronies geld wil oorbetaal as wat ek vergeet om Sondag ekstra geld saam kerk toe te vat!!!...
Lees meer >>
2010-11-30
09:47:13
Geloven in vrijheid
Goeie dag, hier uit koud-wordende Amsterdam, so met die eerste nat-sneeuw terwyl ek hierdie boodskap skryf. Die bedoeling was eintlik dat ek reeds laasweek hierdie boodskap sou plaas, maar laasweek is ons pragtige dogtertjie gebore, en daarmee is alle planne by die venster-raam uit. Dank aan ons ...
Lees meer >>
2010-11-25
17:01:33
Spring na bladsy:
1
|
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+