GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 3 van 17 Volgende >>
Titel Datum
Ek is bang en opgewonde oor gisteraand
Eerstens dankie vir Ashor. Jy's great en jy't guts! Gisteraand se gesprek het ‘n invloed op my gehad tot diep in my wese. Ek is bang én opgewonde. Wat my die meeste bang maak is die gedagte dat iemand wat ‘n ateis is regtig moet klaarkom op dit wat bv. Ashor aan vashou. (Ons hoop om binnekort video ...
2009-05-06
12:29:01
preek oor die DOOP
Daar is van heelparty gemeentelede soveel waardering vir die waardevolle preek wat die doop as sakrament duidelik maak dat ons wil voorstel dat hierdie preek weer gegee word, veral tydens 'n aanddiens, waartydens die jeug teenwoordig is. Baie dankie Griffel, dat jy as instrument ons bedien met eerl...
2009-05-09
21:43:15
'n Fiets ongeluk
Familie, vriende en alle ander bekendes Hiermee 'n vollediger weergawe oor die gegewe opskrif... Agtergrond: Hierdie jaar het 'n totale nuwe wending geneem toe Worcester my beroep het. Ek het vir twee dae hier kom besoek aflê en moes daarna die beroep hierheen aanvaar. Op 1 Maart die afskeidspr...
2009-05-19
11:45:08
'n Vraag oor Hemelvaartsdag en Kersdag???
Ek hoop Griffel of een van die wyse manne in Brooklyn kan help?  Ek lees in Beeld vandag dat kerke se dat hemelvaart nie 'n godsdienstige vakansiedag hoef of behoort te wees nie. Volgens Ds Aukamp (van die gereformeerde kerk) gedenk ons kerkverband die gebeurtenis, nie die dag nie, as ek reg vers...
2009-05-21
13:13:07
preek reeks
ek dink die preek reeks wat griffel gehad het die pas afgelope 3 weeke was baie goed .dit het van toepssing op almal se lewe een of ander tyd en net een keer nie maar n paar keer ...
2009-05-27
08:54:38

Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9