GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 3 van 17 Volgende >>
Titel Datum
Brooklyn Gemeente Kamp 2010!!!
Brooklyn Gemeente kamp 2010!!   Die Gemeente kamp vir alle lidmate van Brooklyn vind plaas op 12,13-14 Maart 2010 te Bosveld Wegbreek wild en natuur oord.   Bosveld Wegbreek is so 130 kms van Pretoria en so 12 km buite Nylstroom op die ou Naboomspruit pad. Gaan kyk gerus by www Bosveldwegbreek.c...
2010-01-29
12:20:00
Brooklyn se verklaring oor Vroue in dienste
Verklaring van Gereformeerde Kerk Brooklyn oor Sinode 2009 se besluit dat &#329; vrou nie in die ampte van ouderling of predikant toegelaat mag word nie.   1.    Agtergrond   Die saak oor vroue in die ampte van ouderling en predikant is &#329; baie sensitiewe saak vir ons lidmate. Daar was reaks...
2009-10-30
11:47:26
Dankie Griffel
Dankie Griffel, jou eerlikheid, dinamika, afhanklikheid van God en nederigheid maak 'n verskil, dit laat my dink, dit forseer my tot self ondersoek en gee my perspektief op die vrae van die lewe, die belangrikste, my geloofslewe! Dit laat my uit die kassie dink. Wees jy net altyd die instrument in ...
2009-08-13
23:01:44
Dessipelkafee
Die eerste Dessipelkafee was 'n groot sukses. Dankie Loret. Maandae aande by die kerk om 19:00. Interessante onderwerpe.  ...
2011-04-12
13:40:11
Die gooie nuus vir programeerders
 Die goeie nuus in programeerders taal.... In the beginning a programmer turned his computer on. The hard disk was clean and formatted, and there was no operating system installed.   During the first few days the programmer wrote a new operating system, coded drivers for all the har...
2011-05-24
09:16:00

Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9