GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 4 van 15 Volgende >>
Titel Datum
Gemeentekamp 2011
Gemeentekamp 2011 As julle gedink het dit is net studente wat kampe hou was julle verkeerd. Die Gemeentekamp vir alle lidmate van Brooklyn is volgende jaar vanaf 4-6 Maart 2011 te Nokeng Eco Lodge, so 70 kms vanaf ons Kerk. Gaan kyk gerus by www.nokenglodge.co.za.Goed toegeruste kampterrein met et...
2010-11-18
13:25:39
Nuwe navorsing oor kerk verhoudings
Na navraag sit ek so iets op oor my huidige navorsing..... lewer gerus komentaar! So ietsie oor my studies... deur Griffel van Wyk   Agtergrond   Ek het hierdie jaar met navorsing vir my Ph.D. begin. Ek deel graag met Brooklyn wat in die akademiese deel van my brein aan die gang is omdat di...
2010-10-18
11:50:59
Kyk hoe prakties besig met inkarnasie
By Jake Johnson - geplaas deur Griffel The other night, over 40 people whom I&rsquo;d never met&mdash;most non-Christians&mdash;partied at my house. The occasion? It was a baby shower for the daughter one of my Missional Community member&rsquo;s bosses. Pregnant out of wedlock with a boyfrien...
2010-09-22
09:56:56
Hannes Pieters Ka-Shongwe Nkomasi Mpu
Hello liefste liewe GKB in PRET!! Repent in sack cloth and ashes for writing this letter in spanglish!! Recently I was in Mozambique and accidently pricked my finger with a needle that was used on an HIV positive patient, I was able to get back to Malelane and see my DR at 10PM on Monday Night the ...
2010-09-09
07:24:08
kinders
Wat 'n wonderlike voorreg het ons kinders nie tans in die gemeente nie!!  Hulle het 'n moederskamer, 'n kleuterkerkbediening, 'n kinderkerkbediening, katkisasie, jeug- en Tab-bediening, Mootkampe en (beslis nie meer kinders nie) studentebediening. En tog is daar nog kinders wat nie hierdie voorre...
2010-07-23
12:25:47

Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9