GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 4 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Die Here sę of sę ek die Here sę?
Ek het Sondag 'n ander gemeente se diens bygewoon saam met my ouers. Die predikant het dikwels tydens sy preek verwys na "Die Here wil hę" of "Die Here verwag van ons" of "Die Here sę vir ons dat..................." sonder om spesifiek na 'n versie of gedeelte uit die Bybel te verwys. As ek r...
Lees meer >>
2009-06-24
08:20:42
Die Huwelik , saamwoon en die NG Kerk
Die NG Kerk lees ek vanoggend in die koerant is besig om weer na die kwessie van saamwoon tussen man of vrou sonder om in die huwelik bevestig te word. Ek verstaan hulle kyk veral na "Ou mense wat hulle pensioen voordele gaan verbeur as hulle trou en mense wat al 'n geruimetyd saamwoon asof hu...
Lees meer >>
2009-12-08
14:59:27
Die omkeer kom!
Die Sinode van die GKSA het vandag [10 Jan 2012] 'n groot besluit geneem om die afwesigheid van sy missionale hart om te swaai. Prys die Here, en bid dat die resultaat so goed sal wees soos die volgende besluit: Aanbeveling 4.1 Dat ʼn omkeerstrategie in die GKSA uitgewerk, beplan en gevolg...
Lees meer >>
2012-01-10
19:27:44
Dissipelskapkafee
Gereformeerdekerk Brooklyn Dissipelskapkafee Ons dissipelskapkafee het Maandagaand amptelik geopen met ‘n gesprek oor die ‘Opstanding van Jesus’. Ons is baie opgewonde oor hierdie nuwe inisiatief en sien met groot verwagting uit na die volgende kuiers in die kafee! Die doel van h...
Lees meer >>
2011-04-12
17:05:01
Dissipelskapkafee
Gereformeerdekerk Brooklyn Dissipelskapkafee Ons dissipelskapkafee het Maandagaand amptelik geopen met ‘n gesprek oor die ‘Opstanding van Jesus’. Ons is baie opgewonde oor hierdie nuwe inisiatief en sien met groot verwagting uit na die volgende kuiers in die kafee! Die doel van h...
Lees meer >>
2011-04-12
17:07:10
Spring na bladsy:
1
|
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+