GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 5 van 15 Volgende >>
Titel Datum
Audio-preke
Ek wil sommer net sê: hoera en dankie! Dis heerlik om die 'audio tracks' van die preke te kan aflaai - en as dit prakties moontlik is wil ek vra of dit sommer met al die preke van nou af gedoen kan word, in die oggend- en aanddienste? Dit is 'n wonderlike belewenis van die boodskap, of 'n mens die p...
2010-07-21
22:03:53
Eredienste in ander gemeentes
Ek weet nie of &lsquo;n mens hier mag iets sê oor ander gemeentes se manier van eredienste hou nie, maar ek doen dit nou maar met die nodige respek. Laas Sondag oggend is ek toe saam met die familie kerk toe in &lsquo;n ander Gereformeerde gemeente in &lsquo;n ander dorp. My indrukke was soos volg ...
2010-06-04
10:42:56
Mighty Men 2010
Ek is spyt ek het daardie preek gemis. Ek het Mighty Men 2010 bygewoon en my pa saam geneem (albei stoere doppers). Vroeg daar aangekom die Donderdag en lekker kamp opgeslaan. My doel was meer toeskouer as deelnemer. Tereg gese soos die vorige blogger, miskien om te sien waar hulle nie dopper sou op...
2010-05-10
00:12:40
Mighty Men
Fanie dankie vir jou preek van Sondag-aand. Ek was een van die mense wat die verkeerde persepsie oor oom Angus en sy Mighty Men saamtrekke gehad het. Ek het gedink omdat hulle nie maak soos ons Doppers maak nie of omdat oom Angus nie 'n Dopper predikant is nie is dit wat hy gesê tydens die Mighty Me...
2010-04-28
11:07:44
Kliengroepe teen Huisbesoek van Ouderlinge
Ek verkies Kleingroepie bediening bo &lsquo;n individuele Ouderling huisbesoek. My redes is soos volg: Tradisioneel werk Ouderlinge Huisbesoek min of meer so: Die Ouderling maak &lsquo;n afspraak by lidmate, die lidmate of besoekpunte word deur die ouderling aan huis besoek. Die Ouderling vra hoe g...
2010-04-28
10:55:38

Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9