GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 5 van 17 Volgende >>
Titel Datum
Ouderlings werk
Ek dink die vraag waarom ons nie Ouderlinge kry nie is 'n geldige vraag veral in Brooklyn Gemeente. Ouderlinge wat  lidmate 2, 3 of selfs 4 keer te besoek gedurende die jaar en veral net voor Nagmaal bluf hulle self as hulle dink hulle bou 'n persoonlike verhouding met lidmate op. Ouderlinge b...
2009-07-20
12:32:58
Sinode besluite
Na aanleiding van die besluit van die GKSA sinode oor vroue predikante en oudelinge. Ek dink ons moet dalk ook 'n bietjie gaan kyk wie verteenwoordig dopper gemeentes by die GKSA klassisse en sinodes en op watter wyse word besluite by die sinode en klassis vergaderings geneem. Ek dink dit is waar...
2009-07-22
08:09:44
hoe besluit ons wat is reg of verkeerd?
  Die blog-gesprek oor &lsquo;wie&rsquo; het &lsquo;wat&rsquo; op die Sinode besluit met &lsquo;watter&rsquo; gesag is nogal interessant!!! Het mense mandaat, verteenwoordig hulle plaaslike standpunte of hulle eie?   Die wortel is natuurlik: Wie praat op die Sinode, wat sê hy (sy?), na wie moet h...
2009-08-04
10:04:24
Dankie Griffel
Dankie Griffel, jou eerlikheid, dinamika, afhanklikheid van God en nederigheid maak 'n verskil, dit laat my dink, dit forseer my tot self ondersoek en gee my perspektief op die vrae van die lewe, die belangrikste, my geloofslewe! Dit laat my uit die kassie dink. Wees jy net altyd die instrument in ...
2009-08-13
23:01:44
nagmaal
Gister was 'n belewenis. Dit was 'n nagmaalfees van lewe! Ek het die oggend en die aand bygewoon en wil net graag noem dat ek oortuig is die Here is met ons. Hy is groot en sy genade vars en nuut! Dankie ook vir die musiekdiensgroep...Prys die Here!...
2009-08-31
09:31:04

Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9