GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 5 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Ds. Griffel
Ek is 'n student van 'n klein plattelandse dorpie met 'n baie konserwatiewe agtergrond en 'n baie konsefwatiewe dominee. Hier by GK Brooklyn het ek vir die eerste keer my voete gevind in my geloof. Ek was altyd lui om kerk toe te gaan.....maar a.g.v. Ds. Griffel mis ek geen diens, al is daar Maand...
Lees meer >>
2009-10-28
08:59:49
Ek is bang en opgewonde oor gisteraand
Eerstens dankie vir Ashor. Jy's great en jy't guts! Gisteraand se gesprek het ‘n invloed op my gehad tot diep in my wese. Ek is bang én opgewonde. Wat my die meeste bang maak is die gedagte dat iemand wat ‘n ateis is regtig moet klaarkom op dit wat bv. Ashor aan vashou. (Ons hoop om binnekort video ...
Lees meer >>
2009-05-06
12:29:01
Eredienste in ander gemeentes
Ek weet nie of ‘n mens hier mag iets sę oor ander gemeentes se manier van eredienste hou nie, maar ek doen dit nou maar met die nodige respek. Laas Sondag oggend is ek toe saam met die familie kerk toe in ‘n ander Gereformeerde gemeente in ‘n ander dorp. My indrukke was soos volg ...
Lees meer >>
2010-06-04
10:42:56
Geloven in vrijheid
Goeie dag, hier uit koud-wordende Amsterdam, so met die eerste nat-sneeuw terwyl ek hierdie boodskap skryf. Die bedoeling was eintlik dat ek reeds laasweek hierdie boodskap sou plaas, maar laasweek is ons pragtige dogtertjie gebore, en daarmee is alle planne by die venster-raam uit. Dank aan ons ...
Lees meer >>
2010-11-25
17:01:33
Geluk Brooklyn
Die Kerkraad van Brooklyn GK het vannaand 7 Maart 2012 eenparig besluit om vrouens as ouderlinge toe te laat. Tweedens dat ons ander geestelike liedere gaan sing tydens die eredienste wat deur die Kerkraad goedgekeur sal word en derdens dat Kleingroepe deel gaan wees van Brooklyn se bedieningstrateg...
Lees meer >>
2012-03-07
22:00:49
Spring na bladsy:
1
|
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+