GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 6 van 15
Volgende >>
Titel
Datum
GOD TV
http://www.god.tv/tunein?region=42 The GOD Channel's free-to-air signal is available via satellite throughout Africa enabling television viewers to experience anointed Christian programming completely free of charge. The GOD Channel's dedicated Africa feed is broadcast 24-hours-a-day on two m...
Lees meer >>
2010-04-28
09:42:19
"God is hier teenwoordig, laat ons biddend nader"
Aangename kennis- GK Brooklyn. Ons is redelik nuut in die gemeente en vanaand het ek vir die eerste keer tyd gehad om so deur die blog te blaai. Nuut wees het nadele- mens staan almal so van die kant af en dop hou en voel soms soos die spreekwoordelike vyfde wiel aan die wa. Nuut wees- het oo...
Lees meer >>
2010-04-04
23:26:32
Gemeentekamp
Weer eens dankie aan almal wat die Gemeente kamp bygewoon het. Ons beoog om ‘n artikel oor die Gemeente Kamp in die volgende uitgawe van die Brooklynbrokkies te sit en ook op die Blog. Stuur asseblief al julle bydraes (een kort paragraaf) en foto’s aan Kobie.Venter@dcs.gov.za....
Lees meer >>
2010-03-16
07:12:08
gemeente sang
Dit is die laaste tyd duidelik dat ons baie vinnigger sing. Dit is soms gepas, maar nie met alle psalms nie. Ek wil graag wet wat gaan aan dat ons nie meet kan asemhaal na 'n strofe nie. Waaroor nou die gejaag tussen strofes, dit is onmusikaal en voel gejaagd. Is dit nou die nuwe orrelis of gemeente...
Lees meer >>
2010-03-14
17:43:12
Instrumente tydens erediens
Dit raak nou 'n bietjie afgesaag om net na viool en klarinet te luister, daar is dan trompette ook en dalk nog ander instrumetne. Waarom hoor ons nie dit nie meer nie?...
Lees meer >>
2010-03-13
19:06:44
Spring na bladsy:
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+