GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 6 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Het niemand niks
Wat dink julle van die hele Bybel in die skole kwessie?...
Lees meer >>
2009-10-20
09:34:29
Ds. Griffel
Ek is 'n student van 'n klein plattelandse dorpie met 'n baie konserwatiewe agtergrond en 'n baie konsefwatiewe dominee. Hier by GK Brooklyn het ek vir die eerste keer my voete gevind in my geloof. Ek was altyd lui om kerk toe te gaan.....maar a.g.v. Ds. Griffel mis ek geen diens, al is daar Maand...
Lees meer >>
2009-10-28
08:59:49
Brooklyn se verklaring oor Vroue in dienste
Verklaring van Gereformeerde Kerk Brooklyn oor Sinode 2009 se besluit dat ʼn vrou nie in die ampte van ouderling of predikant toegelaat mag word nie. 1. Agtergrond Die saak oor vroue in die ampte van ouderling en predikant is ʼn baie sensitiewe saak vir ons lidmate. Daar was reaks...
Lees meer >>
2009-10-30
11:47:26
Tanzania Uitreik - Fondse Benodig
Hallo internet! Ons gaan op 'n Tanzania uitreik vanaf die 5 Des. to die 22ste. Ons beplan om 'n maks. van 15 mense te wees. Hierdie uitreik van nou nie onder Brooklyn Gemeente nie, maar ek is wel in die gemeente :) Elke persoon benodig R8000, en ons studente het ongelukkig nie daardie klas ...
Lees meer >>
2009-11-01
13:00:48
Gemeente Kamp 2010
Ons gaan volgende jaar weer Gemeente Kamp hou: Tema: Oppad saam met God! Waar: Bosveld Wegbreek naby Nylstroom Wanneer: Naweek van 12-14 Maart 2010. Gaan kyk gerus by www.Bosveldwegbreek.co.za Verdere besonderhede volg. Kamp groete ...
Lees meer >>
2009-11-03
09:24:26
Spring na bladsy:
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+