GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 6 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Gemeente Kamp 2010
Ons gaan volgende jaar weer Gemeente Kamp hou: Tema: Oppad saam met God! Waar: Bosveld Wegbreek naby Nylstroom Wanneer: Naweek van 12-14 Maart 2010. Gaan kyk gerus by www.Bosveldwegbreek.co.za Verdere besonderhede volg. Kamp groete ...
Lees meer >>
2009-11-03
09:24:26
Gemeente Kamp 2010
Gemeentekamp: 2010 Brooklyn se Gemeentekamp vir alle lidmate word beplan vir 12,13-14 Maart 2010(DV) te Bosveldwegbreek wild en natuur oord naby Nylstroom.Fanie en Griffel sal tydens die kamp besprekingsessies asook parallelle sessies aanbied onder die tema: “Saam op pad met God”. Ons...
Lees meer >>
2010-01-06
07:13:21
gemeente sang
Dit is die laaste tyd duidelik dat ons baie vinnigger sing. Dit is soms gepas, maar nie met alle psalms nie. Ek wil graag wet wat gaan aan dat ons nie meet kan asemhaal na 'n strofe nie. Waaroor nou die gejaag tussen strofes, dit is onmusikaal en voel gejaagd. Is dit nou die nuwe orrelis of gemeente...
Lees meer >>
2010-03-14
17:43:12
Gemeentekamp
Weer eens dankie aan almal wat die Gemeente kamp bygewoon het. Ons beoog om ‘n artikel oor die Gemeente Kamp in die volgende uitgawe van die Brooklynbrokkies te sit en ook op die Blog. Stuur asseblief al julle bydraes (een kort paragraaf) en foto’s aan Kobie.Venter@dcs.gov.za....
Lees meer >>
2010-03-16
07:12:08
Gemeentekamp 2011
Gemeentekamp 2011 As julle gedink het dit is net studente wat kampe hou was julle verkeerd. Die Gemeentekamp vir alle lidmate van Brooklyn is volgende jaar vanaf 4-6 Maart 2011 te Nokeng Eco Lodge, so 70 kms vanaf ons Kerk. Gaan kyk gerus by www.nokenglodge.co.za.Goed toegeruste kampterrein met et...
Lees meer >>
2010-11-18
13:25:39
Spring na bladsy:
2
|
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+