GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 7 van 17 Volgende >>
Titel Datum
Koningskinders
Ek het die afgelope jaar die voorreg gehad om betrokke te wees by die koningskinders uitreik. Vir die wat nie weet wat dit is nie gaan ek gou bietjie agtergrond gee. Dit is n uiteik waarop meestal studente en jongwerkendes is wat evangelisasie werk onder skoolkinders doen. Die fokus-area is Danville...
2009-11-04
15:26:04
Joost em Amor
Oor Joost en Amor na aanleiding van die jongste berigte in die pers. Waaroor ek eintlik hier wil skryf is die wyse waarop die twee "celerities" die saak hanteer. As ek nou alles gelees het en gehoor het in die pers oor hulle verduidelikings en oor hoe hulle voel of gevoel het, voel ek soos 'n maatsk...
2009-11-05
13:55:18
Kurses 20 & 21 Nov.
Ons is so spyt dat ons hierdie baie aktuele kurses sal moet mis, dit klink na die tipe tema en sprekers wat behoorlike toerusting kan gee. Ons pleidooi is dat dit hopenlik weer in die nuwe jaar herhaal kan word, met genoeg kennisgewing om dit betyds in dagboeke aan te teken. Baie dankie vir sulke ge...
2009-11-16
22:22:27
MOOTKAMP 2010
Haai! Ek wil net weet of daar volgende jaar 'n mootkamp gaan wees met die sokker saam en wanneer?...
2009-11-30
17:42:50
“Kerkspanning: GKSA kies versigtige pad” in die Be
Verwys na die artikel &ldquo;Kerkspanning: GKSA kies versigtige pad&rdquo; in die Beeld van Maandag 30 November 2009 deur Neels Jackson op bl 7. In hierdie artikel word ondermeer genoem dat die Gereformeerde Kerk Brooklyn vroue in die amp van ouderling bevestig, teen die besluit van die Algemene S...
2009-12-01
10:52:30

Spring na bladsy: 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11