GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 7 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Gemeentekamp: Nabetragting
As julle na die kamp so 'n bietjie af voel vandag, dit is normaal, 'n mens noem dit "Kamp blues" en as julle maag seer is, is dit maar net die lagspiere wat die naweek 'n bietjie oortyd gewerk het. (Jaco, ons het jou grappies en sę goed baie geniet!) As ons almal slegs een positiewe ding by die kam...
Lees meer >>
2009-03-26
08:05:36
God het my nie nodig nie.
Vir my het 24 Jan 2010 se preek oor die Sabbat geweldig baie beteken. Ek het dit eers onlangs gelees. Om te weet Christus is genoeg, om te weet in Christus verval al die 'moet'- en 'mag nie'-wette wat diens aan Hom betref! Dis eers wanneer mens die vrede en rus van "in Hom is alles gedoen" en "Hy is...
Lees meer >>
2010-03-04
08:50:30
God is my banier en dissipelskapkafee
Dankie Fanie vir Sondagaand se wonderlike preek. Ek dink mens moet die boodskap dat jy God se banier is, baie gereeld hoor, ook dat jy ALTYD lig en ALTYD sout is. Dit sluit wonderlik aan by gistraand se dissipelskapkafee en die DVD van Mark Chandler. Wat my getref het ids; (en dis nie nuwe dinge ...
Lees meer >>
2012-02-21
12:44:15
God se Woord - 'n Bybel in jou sak
In vandag se tyd besit omtrent almal van ons 'n selfoon. Sommige van ons selfs twee! Ons selfone is altyd by ons en ek dink jy sal saamstem dat jy nie graag van jou foon geskei wil wees nie. Dit is jou skakel na jou vriende en familie. Jou hele sosiale lewe hang op 'n manier af van jou foon. Sou...
Lees meer >>
2011-09-30
09:22:07
GOD TV
http://www.god.tv/tunein?region=42 The GOD Channel's free-to-air signal is available via satellite throughout Africa enabling television viewers to experience anointed Christian programming completely free of charge. The GOD Channel's dedicated Africa feed is broadcast 24-hours-a-day on two m...
Lees meer >>
2010-04-28
09:42:19
Spring na bladsy:
3
|
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
|
11
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+