GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 8 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
My naam is Gabriel
Goeie Dag Fanie, Baie dankie vir die uitstekende preke waaraan ons nou al gewoond is en waarmee ons so gereeld bederf word. Die Sondag wat bg preek gelewer is, was ek ongelukkig nie in die kerk nie, maar iets pla my nou, nadat ek dit gelees het. Was nou die aand by 'n Bybelstudie en toe het on...
Lees meer >>
2009-12-07
11:06:06
Die Huwelik , saamwoon en die NG Kerk
Die NG Kerk lees ek vanoggend in die koerant is besig om weer na die kwessie van saamwoon tussen man of vrou sonder om in die huwelik bevestig te word. Ek verstaan hulle kyk veral na "Ou mense wat hulle pensioen voordele gaan verbeur as hulle trou en mense wat al 'n geruimetyd saamwoon asof hu...
Lees meer >>
2009-12-08
14:59:27
Klagtes oor die gemeente
In ons demokratiese samelewing vandag mag ons mos kla. Ons hoef ook nie altyd noodwendig met oplossings te kom nie, en ons hoef nie altyd ons name by te sit as ons kla nie. (Presies wat ek nou doen!) Ons kla ook nie altyd by die regte mense nie en volg ook nie altyd die regte prosedures nie. A...
Lees meer >>
2009-12-22
14:34:13
Gemeente Kamp 2010
Gemeentekamp: 2010 Brooklyn se Gemeentekamp vir alle lidmate word beplan vir 12,13-14 Maart 2010(DV) te Bosveldwegbreek wild en natuur oord naby Nylstroom.Fanie en Griffel sal tydens die kamp besprekingsessies asook parallelle sessies aanbied onder die tema: “Saam op pad met God”. Ons...
Lees meer >>
2010-01-06
07:13:21
Brooklyn Gemeente Kamp 2010!!!
Brooklyn Gemeente kamp 2010!! Die Gemeente kamp vir alle lidmate van Brooklyn vind plaas op 12,13-14 Maart 2010 te Bosveld Wegbreek wild en natuur oord. Bosveld Wegbreek is so 130 kms van Pretoria en so 12 km buite Nylstroom op die ou Naboomspruit pad. Gaan kyk gerus by www Bosveldwegbreek.c...
Lees meer >>
2010-01-29
12:20:00
Spring na bladsy:
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
|
11
|
12
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+