GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 8 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Griffel se preek: Hanteer mense verskillend
Ek en Linda het nie Sondagaand die preek kon bywoon nie. Dankie dat dit beskikbaar is op die web. Dit is 'n insiggewende preek wat ons optrede daagliks beinvloed. Dankie! Schalk en Linda Van Vuuren....
Lees meer >>
2012-02-10
11:36:03
Hannes Pieters Ka-Shongwe Nkomasi Mpu
Hello liefste liewe GKB in PRET!! Repent in sack cloth and ashes for writing this letter in spanglish!! Recently I was in Mozambique and accidently pricked my finger with a needle that was used on an HIV positive patient, I was able to get back to Malelane and see my DR at 10PM on Monday Night the ...
Lees meer >>
2010-09-09
07:24:08
Help my asb!!!!
Met ‘’n wrang smaak het ek besef ons Ds. hou ons vir die gek. Die ergste is dat hy leuns vertel en nie mans genoeg is vir die waarheid en tweedens sy eienste vroutjie het vir my gesê ek moet my pote uit haar huis hou. Pote, ongelooflik! Seker sy moet dan ook pote hê. Ek het &lsquo...
Lees meer >>
2012-03-15
15:03:23
Het niemand niks
Wat dink julle van die hele Bybel in die skole kwessie?...
Lees meer >>
2009-10-20
09:34:29
hoe besluit ons wat is reg of verkeerd?
Die blog-gesprek oor ‘wie’ het ‘wat’ op die Sinode besluit met ‘watter’ gesag is nogal interessant!!! Het mense mandaat, verteenwoordig hulle plaaslike standpunte of hulle eie? Die wortel is natuurlik: Wie praat op die Sinode, wat sê hy (sy?), na wie moet h...
Lees meer >>
2009-08-04
10:04:24
Spring na bladsy:
4
|
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
|
11
|
12
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+