GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN

SAAM OP PAD MET GOD

BLOG : : Boodskappe
<< Vorige Bladsy 9 van 17 Volgende >>
Titel Datum
Alles voor en vir God
As jy 'n idee wil kry van waarop die preekreeks in die aande afstuur... I remember Mama standing in front of me, her hands poised on her hips, her eyes glaring with hot coals of fire and saying in stentorian tones, &ldquo;Just what is the big idea, young man?&rdquo; Instinctively I knew my mot...
2010-02-17
10:28:37
Bid vir Christene wat hierdie week vervorlg word
Hierdie kom van Paul Grobler, lidmaat in ons gemeente wat streeksbestuurder is vir Geopende Deure: *URGENT PRAYER REQUIRED FOR BELIEVERS IN IRAQ* Information reached Open Doors that Christians have been killed in various places in Mosul on Tuesday, 16 February 2010. In a cry of distress ...
2010-02-19
09:55:59
Waarheen met hierdie reeks preke...??
As die afgelope reeks preke oor 'Nou' jou geraak het, en dit jou aan die dink gesit het oor jou doel van bestaan en die kerk se rol - dan is jy eintlik besig te dink oor Missio Dei [God se besig-wees in die wereld] en missionale kerke. Jy kan vir verdere stof gaan inloer by  http://www.friendofmissi...
2010-02-22
08:37:51
PORN OP DSTV?!
DSTV oorweeg om deurlopend deur die dag verskillende grade van pornografie op 'n nuwe kanaal uit te saai. Jy hoef nie 'n breinchirurg te wees om die verwoestende nagevolge daarvan op die samelewing en ons gemeenskap te begin verstaan nie. [loer by http://www.mediaupdate.co.za/default.aspx?IDStory=23...
2010-03-02
09:35:55
God het my nie nodig nie.
Vir my het 24 Jan 2010 se preek oor die Sabbat geweldig baie beteken. Ek het dit eers onlangs gelees. Om te weet Christus is genoeg, om te weet in Christus verval al die 'moet'- en 'mag nie'-wette wat diens aan Hom betref! Dis eers wanneer mens die vrede en rus van "in Hom is alles gedoen" en "Hy is...
2010-03-04
08:50:30

Spring na bladsy: 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13