GEREFORMEERDE KERK BROOKLYN
Algemene Inligting
Finansiële Bydraes
Identiteit & Waardes
Uitreike
Diensgroepe
Aktiwiteite
Kampe
Algemeen
Preke
Kleingroep Riglyne
Videos
Reik Uit
Hart & Hand
Hart & Hand (Beta)
SAAM OP PAD MET GOD
BLOG : : Boodskappe
<< Vorige
Bladsy 9 van 17
Volgende >>
Titel
Datum
Hoe nou, Wat nou?!
My pa is 'n atiës en dwing sy "siening oor geloof" af op my en my jonger sussie (wat ongelukkig by hom bly en 24/7 sy invloed kry). Hy het vir my 'n email gestuur waar hy se daar kan nie n "loving God" wees as daar tsunamies is wat 250 000 mense doodmaak, en 'n God is wat die wreedheid toelaat van ...
Lees meer >>
2009-04-30
08:18:28
Instrumente tydens erediens
Dit raak nou 'n bietjie afgesaag om net na viool en klarinet te luister, daar is dan trompette ook en dalk nog ander instrumetne. Waarom hoor ons nie dit nie meer nie?...
Lees meer >>
2010-03-13
19:06:44
Invisable Children
Weet iemand hoe dinge vorder met die invisable children veldtog?...
Lees meer >>
2009-05-05
10:38:54
Join the Club
As jy in jou hart opgewonde is oor die Sinode se besluit om op ons Godgegewe opdrag te fokus nl. om die Koningkryk van God uit te bou, en eers ander minder belangrike sake eenkant te laat, “join the club!” EK BEDOEL: JOIN THE CLUB!! Die “Dissipelskapkafee-CLUB” Wonderlike g...
Lees meer >>
2012-02-07
09:52:44
Joost em Amor
Oor Joost en Amor na aanleiding van die jongste berigte in die pers. Waaroor ek eintlik hier wil skryf is die wyse waarop die twee "celerities" die saak hanteer. As ek nou alles gelees het en gehoor het in die pers oor hulle verduidelikings en oor hoe hulle voel of gevoel het, voel ek soos 'n maatsk...
Lees meer >>
2009-11-05
13:55:18
Spring na bladsy:
5
|
6
|
7
|
8
|
9
|
10
|
11
|
12
|
13
Ontwerp vir
Internet Explorer 7+
|
Firefox 3+
|
Opera 9.5+
|
Safari 3+