SAAM OP PAD MET GOD
| BLOG : : Boodskap | ||||||||
Afloop van gesprek met atiësDatum: 2009-05-06 07:49:31 Dankie Griffel vir die manier waarop jy die gesprek met Ashor gehanteer het. Ek het dit baie interessant gevind. Ek was veral beindruk met die wyse waarop van ons "studente" en ander persone in die gehoor vrae gevrae het. Dit het getuig van ingeligtheid en objektiwiteit. Ashor verdien ook 'n pluimpie vir die manier waarop hy die vrae geantwoord het. Ek dink die behoefte is daar om dalk meer sulke gesprekke te hê. Ek is daarvan oortuig dat daar net sulke interesante mense in die gemeente is met standpunte wat lekker debat kan uitlok.
Antwoorde
Re: Afloop van gesprek met atiës
Datum:2009-05-06 12:04:15 Ek dink gisteraand het fantasties afgeloop. die tyd van bang wees en skaam wees oor ons vrae moet verby, juis as ons mos glo die waarheid is die waarheid en dit sal altyd bo uitkom. |
||||||||


