|
Die preke word hier in klank en teks formaat gegee om gratis af te laai. Die derde kollom is vrae wat ontwikkel is om die betrokke Bybelteks en preek dieper te ontgin en is ideaal vir kleingroepe, huisgodsdiens of persoonlike stiltetyd. Jy kan dan ook sommer jou belewenis of getuienis op die BLOG gaan deel! Dis hier... gebruik dit saam op pad met God!
| Datum |
Titel |
Predikant |
MP3 |
PDF |
VVB |
2012-03-04 18:30:00 |
Gebed is waaghalsig |
Griffel van Wyk |
|
|
|
2012-01-29 18:30:00 |
Twee Slaggate |
Griffel van Wyk |
|
|
|
2012-01-29 09:30:00 |
God is my bannier |
Fanie van der Schyff |
|
|
|
2010-08-22 18:30:00 |
'n Loflied uit die vis se maag |
Fanie van der Schyff |
|
|
|
2010-08-22 08:30:00 |
Wie is soos God? |
Mechiel Venter |
|
|
|
2010-05-23 18:30:00 |
Waar is die Heilige Gees nou? |
Fanie van der Schyff |
|
|
|
2010-05-23 09:30:00 |
’n Pinkstervraag |
Paul Kruger |
|
|
|
2010-05-09 18:30:00 |
Bou, bou, bou |
Griffel van Wyk |
|
|
|
2010-05-02 18:30:00 |
Propvol met die Gees! |
Griffel van Wyk |
|
|
|
2010-02-21 18:30:00 |
Alles in die nóú |
Griffel van Wyk |
|
|
|
Spring na bladsy: 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
|