Ons is tans besig om 'n diensgroepstelsel in te faseer. Sodra 'n diensgroep met sy aktiwiteite op dreef is, sal hierdie hierdie bladsy diensgroep vir diensgroep opgedateer word.

Die volgende diensgroepe word in die vooruitsig gestel:

Bejaardes
Siekes
Nuwe intrekkers
Jeugbediening
Kinderhuis
Eersterust
Kongo
Dankbaarheidsfonds
Begrafnisse
Evangelisering
Terrein
Gemeentefunksies
Toerusting
Internet
Beplanning van bediening
Nuusbriefredaksie