Elke datum bevat die preekopsomming van die oggend en die aanddiens, met die klanklêers wat u kan aflaai en luister.
Ten einde die klanklêers te kan luister gaan u een of ander MP3 program benodig. 'n Baie gewilde een is Winamp, maar deesdae kan Windows se Media Player ook MP3's speel.