Die afgelope naweek het derduisende mense saam tot God gebid. Daar was ook baie mense wat hierdie oproep by hul huise opgevolg het. Dit laat mens opnuut besef dat God alleen die Almagtige is en dat ons totaal afhanklik van Hom is.
Erken jy hierdie realiteit ook in jou persoonlike lewe? God roep jou om ook vanuit hierdie waarheid te lewe. Niks is vir God onmoontlik nie (Lukas 1:37). Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|