Het jy al gehoor van ’n interrobang? Dis die eerste leesteken in eeue wat by Engels as taal gevoeg is. Luister wat sê Douglas Witherop in sy boek Interrobang Preaching:
Witherop sê verder dat Jesus tegelyk klaarheid én misterie is. Hy is die vraag sowel as die antwoord. Hy is die ontdekking, sowel as die rigtingwyser na die ontdekking. Jesus vul jou met lewensasem en terselfdertyd slaan hy jou asem weg.
As ons Jesus ontdek, neem Hy ons op die reis van ’n leeftyd (2 Korintiërs 2:14-16)! Comments are closed.
|
Argief
November 2017
|