Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Ek is Nuut
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Kniel Saam
    • Eredienste
    • Gebed
    • Musiekbediening
    • Nagmaal en Doop
    • Tegniese Span
  • Dien Saam
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Uitreike >
        • El Shaddai Swazi
    • Gasvryheid >
      • Agapé
      • Nuwe mense
      • Meelewing
      • Verwelkoming
    • Omgee >
      • Barmhartigheid
      • Begrafnisse
      • Kosbank
      • Siekebesoek
      • Vervoer
    • Ander >
      • BDK
      • Medewerkers
      • Werksoekers
      • Diensbaar
      • Verjaarsdae
      • Kerkraad & Diakens
  • Leer Saam
    • Jeug >
      • Huisgeloof
      • Juventus
      • Katkisasie
    • Toerusting >
      • Dissipelskapkafee
      • Ontdek jou gawes
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Ander >
        • Reformissio
        • Midweekboodskap
    • Kampe >
      • Afskopkamp 2020
      • Mootkamp
  • Inligting
    • Dra by
    • Grond & Geboue
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Brooklyn Brokkies
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
      • Strategiese Beplanning
    • Personeel
    • Projekte
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Afkondigings
    • Verslae

Eerstejaarskamp/Afskopkamp 2020

Tema
Toe vind Ek jou
Datum
18-22 Januarie 2020
Koste
R950 pp (Verblyf, vervoer, kos, T-hemp)
Skryf in...
https://forms.gle/tAyAiPR8da5Cmegy7
In 2020 smelt ons tradisionele Visiekamp en Eerstejaarskamp saam om die nuwe Afskopkamp te vorm...
Dit is ‘n kamp vir alle voornemende Eerstejaarsstudente van 2020, maar ook vir al die seniorstudente wat reeds by Brooklyn-gemeente betrokke of enige iemand wat sommer net saam wil gaan kamp
Ons is ook opgewonde om volgende jaar ons kamp met die Hervormde Kerk se studentegemeente (Philadelphia-gemeente) te kombineer. ‘n Kamp met meer mense is net beter – meer vriende, meer nuwe mense, meer speel en meer kuier! Tog wil ons ook die unieke karakter van Brooklyn-gemeente op die kamp behou sodat al die nuwe eerstejaars by Juventus kan inskakel en ons verhoudings met mekaar  kan verdiep.
Daarom is elke gemeente verantwoordelik vir hulle eie “geestelike” program (Bybelstudies, temabesprekings ens.), maar die aktiwiteite en kuier doen die twee groepe saam...
 
Kom geniet ‘n wonderlike ervaring van geestelike groei, die Here beter leer ken en die lewe deel saam medegelowiges!

Enige Navrae

Johan Jooste
081 248 4801
juventus@gkbrooklyn.org.za​​
Jacques Tredoux
084 049 6216
jacques@gkbrooklyn.org.z
Duxburyweg
Residentia - Sunnyside

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30

Troyestraat - Residentia:
​09:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Ek is Nuut
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Kniel Saam
    • Eredienste
    • Gebed
    • Musiekbediening
    • Nagmaal en Doop
    • Tegniese Span
  • Dien Saam
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Uitreike >
        • El Shaddai Swazi
    • Gasvryheid >
      • Agapé
      • Nuwe mense
      • Meelewing
      • Verwelkoming
    • Omgee >
      • Barmhartigheid
      • Begrafnisse
      • Kosbank
      • Siekebesoek
      • Vervoer
    • Ander >
      • BDK
      • Medewerkers
      • Werksoekers
      • Diensbaar
      • Verjaarsdae
      • Kerkraad & Diakens
  • Leer Saam
    • Jeug >
      • Huisgeloof
      • Juventus
      • Katkisasie
    • Toerusting >
      • Dissipelskapkafee
      • Ontdek jou gawes
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Ander >
        • Reformissio
        • Midweekboodskap
    • Kampe >
      • Afskopkamp 2020
      • Mootkamp
  • Inligting
    • Dra by
    • Grond & Geboue
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Brooklyn Brokkies
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
      • Strategiese Beplanning
    • Personeel
    • Projekte
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Afkondigings
    • Verslae