Voorbidding: Marokko Die Marokkaanse kerk vra vir gebed vir hul tweede generasie van gelowiges. Jongmense sukkel om aan die kerk verbind te bly omdat die samelewing probeer om hulle terug te lok na Islam. Bid dat hulle sterk sal staan en onthou wie hulle in Christus is. via Brooklyn-Gemeente http://bit.ly/1WoUt56
0 Comments
Leave a Reply. |
Archives
January 2019
Categories |