Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Voorbidding: Sentraal-Afrikaanse Republiek Voortdurende rebelse aktiwiteite en struikrowery maak kerkbediening moeilik en daarom ervaar Christene vreeslike geweld en intimidasie. Bid dat namate Christene God in sulke beproewende omstandighede aanbid hul

25/2/2019

0 Comments

 
Voorbidding: Sentraal-Afrikaanse Republiek Voortdurende rebelse aktiwiteite en struikrowery maak kerkbediening moeilik en daarom ervaar Christene vreeslike geweld en intimidasie. Bid dat namate Christene God in sulke beproewende omstandighede aanbid, hulle so versigtig soos slange en so opreg soos duiwe sal wees. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Untitled

22/2/2019

0 Comments

 
via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Onthou ons het Saterdag 23 Feb 'n gemeente-kenmekaar. Ons gaan lekker braai van dit skop 14:00 af. Vure braaigeriewe knoffelbrood en mengelslaai word verskaf - Bring asb jou eie vleis en drinkgoed. Die rugby sal uitgesaai word.

19/2/2019

0 Comments

 
Onthou ons het Saterdag 23 Feb 'n gemeente-kenmekaar. Ons gaan lekker braai van dit skop 14:00 af. Vure, braaigeriewe, knoffelbrood en mengelslaai word verskaf - Bring asb jou eie vleis en drinkgoed. Die rugby sal uitgesaai word. via Brooklyn-Gemeente http://bit.ly/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Mexiko Kriminele groepe eis geld van Christene in ruil vir die reg om in sekere gebiede te kan bedien. Indien hulle weier kan hulle of hul familielede slagoffers van uitbuiting of fisieke geweld word. Bid vir wysheid leiding en beskerming v

18/2/2019

0 Comments

 
Voorbidding: Mexiko Kriminele groepe eis geld van Christene in ruil vir die reg om in sekere gebiede te kan bedien. Indien hulle weier, kan hulle of hul familielede slagoffers van uitbuiting of fisieke geweld word. Bid vir wysheid, leiding en beskerming vir Christene in Mexiko. via Brooklyn-Gemeente http://bit.ly/1WoUt56
0 Comments

Frikkie Mulder kom vanaand 19:00 en 25 Februarie by die Dissipelskapkafee oor die Heidelbergse Kategismus gesels. Hy het n meestersgraad oor vraag 80 van die Heidelbergse Kategismus gedoen en doen graag voorleggings by navorsingskongresse oor Calvyn - na

11/2/2019

0 Comments

 
Frikkie Mulder kom vanaand 19:00, en 25 Februarie by die Dissipelskapkafee oor die Heidelbergse Kategismus gesels. Hy het ’n meestersgraad oor vraag 80 van die Heidelbergse Kategismus gedoen, en doen graag voorleggings by navorsingskongresse oor Calvyn - nasionaal en internasionaal. via Brooklyn-Gemeente http://bit.ly/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Marokko In Marokko ontmoet plaaslike Christene in huise omdat hulle nie toestemming en amptelike erkenning kan kry om in die openbaar bymekaar te kom nie. Die owerhede monitor hulle ook en hulle waag vervolging as hulle evangeliseer. Bid vir

11/2/2019

0 Comments

 
Voorbidding: Marokko In Marokko ontmoet plaaslike Christene in huise omdat hulle nie toestemming en amptelike erkenning kan kry om in die openbaar bymekaar te kom nie. Die owerhede monitor hulle ook en hulle waag vervolging as hulle evangeliseer. Bid vir wysheid en leiding vir Christene in hierdie land. via Brooklyn-Gemeente http://bit.ly/1WoUt56
0 Comments

Onthou: Alle eerstejaars word genooi om op 9 Februarie die eerstejaarsdag by te woon. Ons gaan lekker braai by die LC. Kontak Juventus Studente vir info.

6/2/2019

0 Comments

 
Onthou: Alle eerstejaars word genooi om op 9 Februarie die eerstejaarsdag by te woon. Ons gaan lekker braai by die LC. Kontak Juventus Studente vir info. via Brooklyn-Gemeente http://bit.ly/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Maledive Maledive het n nuwe president. Dit kom ná pres. Yameen se nederlaag tydens die algemene verkiesing in September verlede jaar. Bid dat God die nuwe president sal gebruik om verandering teweeg te bring wat die mense sal bevoordeel en

4/2/2019

0 Comments

 
Voorbidding: Maledive Maledive het ’n nuwe president. Dit kom ná pres. Yameen se nederlaag tydens die algemene verkiesing in September verlede jaar. Bid dat God die nuwe president sal gebruik om verandering teweeg te bring wat die mense sal bevoordeel en meer godsdiensvryheid sal toelaat. via Brooklyn-Gemeente http://bit.ly/1WoUt56
0 Comments

    Archives

    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    January 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    February 2015

    Categories

    All

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie