Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Voorbidding: Ethiopië In Ethiopië is vervolging algemeen in die familie- en gemeenskapskonteks. In baie gevalle word Christene hulpbronne van die gemeenskap geweier en ervaar hulle diskriminasie wanneer hulle werk soek. Bid dat die Here sal voorsien

23/4/2018

0 Comments

 
Voorbidding: Ethiopië In Ethiopië is vervolging algemeen in die familie- en gemeenskapskonteks. In baie gevalle word Christene hulpbronne van die gemeenskap geweier en ervaar hulle diskriminasie wanneer hulle werk soek. Bid dat die Here sal voorsien vir die vervolgde kerk in Ethiopië. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Kazakstan Bid vir diegene in Kazakstan wat geslaan en gevange geneem word omdat hulle Islam verlaat en na Christus draai. Bid dat hulle vrede en rus in Jesus sal ervaar namate hulle hul geloof in hierdie moeilike omstandighede uitleef.

16/4/2018

0 Comments

 
Voorbidding: Kazakstan Bid vir diegene in Kazakstan wat geslaan en gevange geneem word omdat hulle Islam verlaat en na Christus draai. Bid dat hulle vrede en rus in Jesus sal ervaar, namate hulle hul geloof in hierdie moeilike omstandighede uitleef. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Libië Bid vir die groeiende kerk van gelowiges vanuit n Moslem-agtergrond in Libië veral dié wat geïsoleerd is van ander gelowiges. Bid dat hulle God se teenwoordigheid sal ervaar en dat dié wat geïsoleerd is n manier sal vind om vei

9/4/2018

0 Comments

 
Voorbidding: Libië Bid vir die groeiende kerk van gelowiges vanuit ’n Moslem-agtergrond in Libië, veral dié wat geïsoleerd is van ander gelowiges. Bid dat hulle God se teenwoordigheid sal ervaar en dat dié wat geïsoleerd is, ’n manier sal vind om veilig saam met ander Christene te aanbid. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Soedan Sjaria-wetgewing is die grondslag van Soedan se regstelsel. Christene word gereeld deur die regering gearresteer geteister en verban. Bid asseblief dat die Soedannese regering meer verdraagsaam teenoor Christene sal wees.

2/4/2018

0 Comments

 
Voorbidding: Soedan Sjaria-wetgewing is die grondslag van Soedan se regstelsel. Christene word gereeld deur die regering gearresteer, geteister en verban. Bid asseblief dat die Soedannese regering meer verdraagsaam teenoor Christene sal wees. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

    Archives

    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    January 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    February 2015

    Categories

    All

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie