Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Voorbidding: Viëtnam n Dorpsleier het in April in noordelike Viëtnam n bende gelei om die huise van vyf Hmong-families te vernietig. Hierdie Christen-families is geforseer om die dorpie te verlaat. Bid asseblief vir hierdie families se beskerming e

31/7/2017

0 Comments

 
Voorbidding: Viëtnam ’n Dorpsleier het in April in noordelike Viëtnam ’n bende gelei om die huise van vyf Hmong-families te vernietig. Hierdie Christen-families is geforseer om die dorpie te verlaat. Bid asseblief vir hierdie families se beskerming en voorsiening terwyl hulle vervolging ter wille van hul geloof verduur. via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Eritrea Die Islam-geloof word tans in Eritrea versprei deur Moslems wat die armes ondersteun met werkgeleenthede onderrig borg en ondersteuning bied aan professionele mense. Bid vir genade wysheid en waagmoed vir die kerk om steeds die ev

24/7/2017

0 Comments

 
Voorbidding: Eritrea Die Islam-geloof word tans in Eritrea versprei deur Moslems wat die armes ondersteun met werkgeleenthede, onderrig borg en ondersteuning bied aan professionele mense. Bid vir genade, wysheid en waagmoed vir die kerk om steeds die evangelie te versprei. via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Nigerië Prys die Here vir die 82 Chibok-meisies wat op 6 Mei vanjaar deur Boko Haram vrygelaat is. Bid vir wysheid vir die Nigeriese regering in hul onderhandelinge terwyl hulle voortgaan met samesprekings oor die vrylating van die res v

17/7/2017

0 Comments

 
Voorbidding: Nigerië Prys die Here vir die 82 Chibok-meisies wat op 6 Mei vanjaar deur Boko Haram vrygelaat is. Bid vir wysheid vir die Nigeriese regering in hul onderhandelinge, terwyl hulle voortgaan met samesprekings oor die vrylating van die res van die Chibok-meisies. via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Lin Nguy n 52-jarige voormalige polisieoffisier het Christus in 2015 aangeneem. Sedertdien ervaar hy vervolging omdat die regering al sy vergoeding gestop het insluitende n aansienlike toelaag omdat hy deel is van n familie van oorlogshelde. Bid dat hy

10/7/2017

0 Comments

 
*Lin Nguy, ’n 52-jarige voormalige polisieoffisier, het Christus in 2015 aangeneem. Sedertdien ervaar hy vervolging omdat die regering al sy vergoeding gestop het, insluitende ’n aansienlike toelaag omdat hy deel is van ’n familie van oorlogshelde. Bid dat hy in die geloof sal volhard ten spyte van die prys wat hy moet betaal. * Skuilnaam via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Lin Nguy n 52-jarige voormalige polisieoffisier het Christus in 2015 aangeneem. Sedertdien ervaar hy vervolging omdat die regering al sy vergoeding gestop het insluitende n aansienlike toelaag omdat hy deel is van n familie van oorlogshelde. Bid dat hy

6/7/2017

0 Comments

 
*Lin Nguy, ’n 52-jarige voormalige polisieoffisier, het Christus in 2015 aangeneem. Sedertdien ervaar hy vervolging omdat die regering al sy vergoeding gestop het, insluitende ’n aansienlike toelaag omdat hy deel is van ’n familie van oorlogshelde. Bid dat hy in die geloof sal volhard ten spyte van die prys wat hy moet betaal. * Skuilnaam via Brooklyn-Gemeente http://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

    Archives

    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    January 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    February 2015

    Categories

    All

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie