Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Brooklyn-gemeente hou weer Biltongfees vanaand. Dit begin 18:30 vir 19:00. Ons sien julle daar!

24/8/2018

0 Comments

 
Brooklyn-gemeente hou weer Biltongfees vanaand. Dit begin 18:30 vir 19:00. Ons sien julle daar! via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Vanaand se onderwerp by Dissipelskapkafee is "Walking with God in the desert". Een van die lesse van die DVD wat ons gaan kyk en bespreek gaan oor Ps 23. Ds Maarten Van Helden sal spesifiekmet ons kom praat oor hierdie bekende Psalm in konteks van die wo

20/8/2018

0 Comments

 
Vanaand se onderwerp by Dissipelskapkafee is "Walking with God in the desert". Een van die lesse van die DVD wat ons gaan kyk en bespreek, gaan oor Ps 23. Ds Maarten Van Helden sal spesifiekmet ons kom praat oor hierdie bekende Psalm in konteks van die woestyn lewe. Almal is baie welkom. Dis 19:00 in die saal. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Vanaand by dissipelskapkafee praat Riette Boersma met ons oor Merkwaardige vroue in die Bybel: Sara Rebekka Lea en Ragel. Kom kuier gerus saam...

13/8/2018

0 Comments

 
Vanaand by dissipelskapkafee praat Riette Boersma met ons oor Merkwaardige vroue in die Bybel: Sara, Rebekka, Lea en Ragel. Kom kuier gerus saam... via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Bahrein In Bahrein word dit nie toegelaat om Sondagdienste in Arabies te vertaal nie wat dit moeilik vir die kerk maak om te groei. Bid dat die Woord van God meer toeganklik sal wees vir Arabiessprekende gelowiges.

13/8/2018

0 Comments

 
Voorbidding: Bahrein In Bahrein word dit nie toegelaat om Sondagdienste in Arabies te vertaal nie, wat dit moeilik vir die kerk maak om te groei. Bid dat die Woord van God meer toeganklik sal wees vir Arabiessprekende gelowiges. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

Voorbidding: Viëtnam Prys die Here vir kragtige getuienis van n groep voormalige dwelmverslaafdes wat Jesus Christus as hul Here en Verlosser aanvaar het. Die groep het opleiding ontvang by die Galilee Bible School. Bid dat God sal voortgaan om dit wa

6/8/2018

0 Comments

 
Voorbidding: Viëtnam Prys die Here vir kragtige getuienis van ’n groep voormalige dwelmverslaafdes wat Jesus Christus as hul Here en Verlosser aanvaar het. Die groep het opleiding ontvang by die Galilee Bible School. Bid dat God sal voortgaan om dit wat hulle geleer het te gebruik om ’n positiewe impak te maak op die kerke waar hulle bedien. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments

    Archives

    November 2020
    October 2020
    September 2020
    August 2020
    July 2020
    June 2020
    May 2020
    April 2020
    March 2020
    January 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    June 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    October 2018
    September 2018
    August 2018
    July 2018
    June 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    February 2018
    January 2018
    December 2017
    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    February 2015

    Categories

    All

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie