Voorbidding: ALGERIË Die druk op die Algeriese kerk duur voort. Bid asseblief veral vir kerkleiers, namate hulle tekens toon van uitputting onder die meedoënlose druk. Bid vir hernude krag en eensgesindheid vir hierdie leiers. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments
Voorbidding: MAURITANIË In April het die nasionale vergadering van Mauritanië ’n wet teen geloofsversaking heringestel, wat druk op die kerk en nuwe gelowiges plaas. Bid vir krag en wysheid vir die Mauritaniese kerk om Christus uit te leef onder hierdie wetgewing. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: China China het ʼn nuwe stel reëls goedgekeur wat godsdienstige aangeleenthede reguleer. Die nuwe regulasies sluit in riglyne oor godsdienstige opvoeding, die tipe godsdienstige organisasies wat mag bestaan, waar dit mag bestaan, asook die aktiwiteite wat hulle mag aanbied. Bid asseblief vir die Chinese kerk namate hul nuwe reëls in werking kom. Bid vir wysheid en leiding vir kerkleiers om hul kudde te lei te midde van hierdie nuwe regulasies. Bid ook dat Chinese Christene getrou sal aanhou om die Here te volg. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
|
Archives
November 2020
Categories |