Agenda vir 18 Oktober
Agenda van MHB (Maandelikse Hersieningsbyeenkoms)
Laai agenda hier af, of bekyk aanlyn: |
|
Templaat om notas te neem:
Bekyk templaat
Neem kennis - as jy notas maak vir bespreking, liaseer dit vir toekomstige verwysing. Hier is die templaat waarvolgens jy notas kan neem. Jy hoef dit natuurlik nie uit te druk en presies so te doen nie, maar laat die vrae jou notas lei.
|
|
Wat moet elkeen doen voor die volgende bymekaarkoms?
[Lees] Face to FAce - Kenneth Boa
Die taak wat hiermee saamgaan is:
- Spandeer ten minste vyf dae om hierdie gebedsgids te hersien.
- Wees gereed om by die byeenkoms te sê waarvan jy gehou het en waarvan jy nie gehou het nie.
Ons gaan in Oktober hierdie boek behandel, maar jy kan hom solank by Takealot (R139) of Exclusive Books (R172) koop .
|
Ander Boek om aan te skaf
November
Hierdie boek is beskikbaar by Takealot (R225), Exclusive Books (R253)
|
[Luister & Neem Notas] - Leadership 2 deur Harry Reeder
Vrae wat bespreek gaan word:
- Wat besonders kan jy persoonlik saamneem?
- Is daar iets om saam te neem wat die span verder kan ontwikkel?
- Watter resultate verwag julle as julle dit saamneem en implementeer?
Luister aanlyn: (dis 36 minute)
|
Laai af en luister later ( lêer is 4.14MB groot)
|
Take vir individue
Haalbares (deliverables)
Persoonlike afsprake op 18 Oktober
Op 18 Oktober wil Joe & Richard graag met die volgende mense ontmoet:
Icel sal tyd en plek met almal bevestig
- Fanie & Chris 2 ure
- Annelie/Aletia 1.5 tot 2 ure
- Kobus vd W 1 uur oor Kleingroepdissipelskap
- Fanus 40 min
- Elzabe 40 min
- Kobus vd Merwe 40 min
Icel sal tyd en plek met almal bevestig