Agapé
Die Agapé-diensgroep het ten doel om God se liefde vir ons, deur diensbaarheid aan die liggaam van Christus, uit te leef.
Ons reël byvoorbeeld:
Kom sluit gerus aan by ’n baie aktiewe en dinamiese diensgroep.
Ons reël byvoorbeeld:
- die nagmaaletes;
- die Dissipelskapkafee;
- 'n Pasga-ete;
- die kosbank;
- die verjaarsdagtee-gesellighede;
- ’n kerrie-en-sjerrie-aand;
- ’n lentetee vir ons lidmate bo 70;
- ’n uitreikdag;
- In samewerking met die Beertjiediensgroep word ’n Bybel en ’n beertjie aan dopelinge gegee;
- die verhuring van kombuistoerusting en breekware.
Kom sluit gerus aan by ’n baie aktiewe en dinamiese diensgroep.
Nuwe Mense
Diensgroep vir die verwelkoming van nuwe lidmate.
Hierdie diensgroep reël kwartaalliks ’n byeenkoms vir nuwe lidmate waartydens hulle ingelig word oor die gemeente en aangespoor word om betrokke te raak. Ons wil nuwe lidmate graag begelei om gou tuis te voel en medelidmate te leer ken. As jy by hierdie diensgroep betrokke wil raak, kon