Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie
    • Aanbidding >
      • Eredienste
      • Gebed
      • Musiekbediening
      • Nagmaal en Doop
      • Tegniese Span
    • Jeug >
      • Juventus Studente
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
      • Kampe >
        • Eerstejaars-Afskopkamp 2022
        • Mootkamp
    • Toerusting >
      • Kopskuif
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae

​Wie is Juventus?

Juventus is al die studente en jongwerkendes in Gereformeerde Kerk Brooklyn, dit sluit jou waarskynlik ook in! Die Juventusbestuur is ‘n groep toegewyde studente wat al die aktiwiteite en aksies reël.  Almal is welkom om deel te neem... dis altyd baie lekker ;)
​
Die doel van Juventus is om vir alle studente die geleentheid te skep om geloofsvriende te maak saam met wie hulle lekker kan kuier en ook ‘n vertrouensband kan vorm. Om aksies en ‘n atmosfeer te skep vir geloofsgroei en om jou te help om elke dag jou verhouding met God te versterk. Juventus is inderdaad die hartklop van Brooklyn! 
​
​

​Kampe:

  • Visiekamp: Kamp wat Seniorstudente toerus vir die jaar wat voorlê. (Januarie)
  • Eerstejaarskamp: Kamp waar jy jou eerste vriende maak en deel word van Juventus. (Voor die Universiteit begin)
  • Blykansie: Kuier saam en slaap (of deurnag) in die kerksaal.
  • Mootkamp: [Mootkamp kan jy nie in woorde beskryf nie, kom wees net deel daarvan!] ​Kamp vir Skoolverlaters en Studente as groepleiers- baie pret!

​

Uitreike:

  • CANSA shavathon: gewoonlik einde Februarie, begin Maart
  • Swaziland: uitreik na wees-en kinderhuiskinders in Swaziland gewoonlik gedurende die Oktober vakansie

​

​Nog baie ander:

​Verder het ons jaarliks ‘n Juventusdinee en Informal en kwartaalliks ‘n Juventusbraai, en ons nooi almal om dit by te woon.
Ons studente kom ook elke Sondag aand na kerk in die saal bymekaar, waar ons soms gereëlde aktiwiteite het en soms net lekker koffie drink en kuier.
Ons het baie pret, van kaskar wedrenne tot quiz nights, kom saam, word betrokke, en word deel van die Juventus familie.

​

​Juventus bestuur 2021/22:

Johnny Muller (Voorsitter)
Anneke Faling (Ondervoorsitter)
Bronwen Crawford-Brunt (Administrasie)
Corné Nel (Finansies)
Gerhard van der Bijl (Sondagaand-aksies, Braai)
Ester van Lochem (Informal, Dinee)
Karli Snyman (Visiekamp en Mootkamp)
Johan Jooste (Eerstejaarskamp en Blykansie)

Greta Kurpershoek (Bemarking en Verwelkoming)
Corli-Mari Bruwer (Bemarking en Verwelkoming)

Mandelie Rheeders (Swaziland uitreik, Ander uitreike)
Lynné Klug (Swaziland uitreik, Ander uitreike)
Waldo Krige (Diensgroepleier)


Picture

​​​As jy nog meer inligting wil hê:

​Kan jy die vorm aan die onderkant invul en ons sal terug kom na jou toe. Jy kan vir ons ‘n epos stuur na juventusintern@gkbrooklyn.org.za en ons sal jou terug epos. Jy kan Sondagaand met ons kom praat rondom die koffie tafel. Of nader een van die Juventusbestuurslede en hulle sal met die grootste graagte help.
​​

​Hoe kan jy help of meer betrokke raak:

​Ons vra asseblief dat almal voorbidding sal doen vir die werk wat ons doen, en vir die studente wat God oor ons pad stuur.
Verder wil ons baie graag hê jy moet betrokke raak. Kom kuier Sondagaand na die erediens saam met ons om ‘n koppie koffie. Kom woon een van ons aksies, kampe of uitreike by.  Ons wil jou graag deel maak van die familie!

    Raak Betrokke:

DIEN IN

​Volg ons op Sosiale Media:

Picture
​​
​JUVENTUS GK BROOKLYN
@juventusbrooklyn
Picture

​JUVENTUS STUDENTE
@BrooklynStudente
Duxburyweg
Residentia - Sunnyside

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30
bespreek jou plek

Troyestraat - Residentia:
​09:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
​Besoek die regering se amptelike Covid-19-webwerf om op hoogte te bly. Klik hier
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Leef Saam
  • Dien Saam
    • Administrasie
    • Aanbidding >
      • Eredienste
      • Gebed
      • Musiekbediening
      • Nagmaal en Doop
      • Tegniese Span
    • Jeug >
      • Juventus Studente
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
      • Kampe >
        • Eerstejaars-Afskopkamp 2022
        • Mootkamp
    • Toerusting >
      • Kopskuif
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae