Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Ek is Nuut
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Kniel Saam
    • Eredienste
    • Gebed
    • Musiekbediening
    • Nagmaal en Doop
    • Tegniese Span
  • Dien Saam
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Uitreike >
        • El Shaddai Swazi
    • Gasvryheid >
      • Agapé
      • Nuwe mense
      • Meelewing
      • Verwelkoming
    • Omgee >
      • Barmhartigheid
      • Begrafnisse
      • Kosbank
      • Siekebesoek
      • Vervoer
    • Ander >
      • Medewerkers
      • Werksoekers
      • Diensbaar
      • Verjaarsdae
      • Kerkraad & Diakens
  • Leer Saam
    • Jeug >
      • Huisgeloof
      • Juventus
      • Katkisasie
    • Toerusting >
      • Dissipelskapkafee
      • Ontdek jou gawes
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Ander >
        • Reformissio
        • Midweekboodskap
    • Kampe >
      • Afskopkamp 2020
      • Mootkamp
  • Inligting
    • Dra by
    • Grond & Geboue
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Brooklyn Brokkies
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
      • Strategiese Beplanning
    • Personeel
    • Projekte
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Verslae

Medewerkers

 Jou genadegawes is belangrik

In die Nuwe Testament is daar getuienis van manlike en vroulike medewerkers wat ouderlinge en apostels in hul dienswerk in die vroeë Christelike Kerk bystaan (Rom 16:3,9,12-15, 21; 1 Kor 3:9; 2 Kor 1:24; Fil 2:25; 4:3; Filemon :24). Hierdie medewerkers was Christene wat kragtens die amp van gelowige hul gawes gebruik het om saam met en onder toesig van die apostels dienswerk in gemeentes te verrig tot opbou daarvan (Efe 4).

Die Here het ook in ons gemeente aan lidmate besondere genadegawes vir dienswerk gegee.

Die Kerkraad het in die lig van bogenoemde die gebruik van medewerkers in die bediening tot opbou van ons eie gemeente goedgekeur.

Jou bydrae as medewerker

Medewerkers:

Dit kan belydende manne of vroue van die Gereformeerde Kerk Brooklyn wees wat die gawe, gewilligheid en tyd het om ouderlinge by te staan in hul dienswerk van huisbesoek en die vestiging van kleingroepe onder medegelowiges in die gemeente.

Medewerkers werk saam met en onder toesig van die ouderlinge met die spesifieke gerigtheid op onderlinge geestelike versorging van lidmate in die gemeente maar neem nie die taak en rol van ouderlinge of diakens oor nie; word nie formeel in ’n spesifieke amp bevestig soos ouderlinge of diakens nie, woon nie Kerkraadsvergaderings by nie en het ook nie deel in die regeer-amp van ouderlinge nie;
sal terugvoering gee aan die ouderling van die wyk waarin daar diens verrig word;.sal na gelang van sy/haar kapasiteit lidmate besoek - dit beteken in die praktyk dat daar sommige medewerkers mag wees met so min as een besoekpunt, terwyl ander dalk baie meer mag hê.
Ander persone wat graag ander gawes wil aanbied (nie as ouderlinghulp wil optree nie), soos om onder meer in ‘n bedieningsnetwerk te help, word ook hartlik uitgenooi.

Word ’n medewerker

Belydende lidmate wat geroepe voel om as medewerkers in die gemeente diensbaar te wees, of navrae daaroor het, word vriendelik uitgenooi om enige ouderling, predikant of die kerkkantoor te skakel.

“As die Here die huis nie bou nie, swoeg die wat daaraan bou tevergeefs” – Ps 127:1

Duxburyweg
Residentia - Sunnyside

Eredienstye:

Duxburyweg:
09:30 & 18:30

Troyestraat - Residentia:
​09:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Ek is Nuut
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Kniel Saam
    • Eredienste
    • Gebed
    • Musiekbediening
    • Nagmaal en Doop
    • Tegniese Span
  • Dien Saam
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Uitreike >
        • El Shaddai Swazi
    • Gasvryheid >
      • Agapé
      • Nuwe mense
      • Meelewing
      • Verwelkoming
    • Omgee >
      • Barmhartigheid
      • Begrafnisse
      • Kosbank
      • Siekebesoek
      • Vervoer
    • Ander >
      • Medewerkers
      • Werksoekers
      • Diensbaar
      • Verjaarsdae
      • Kerkraad & Diakens
  • Leer Saam
    • Jeug >
      • Huisgeloof
      • Juventus
      • Katkisasie
    • Toerusting >
      • Dissipelskapkafee
      • Ontdek jou gawes
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Vlamvat
      • Ander >
        • Reformissio
        • Midweekboodskap
    • Kampe >
      • Afskopkamp 2020
      • Mootkamp
  • Inligting
    • Dra by
    • Grond & Geboue
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Brooklyn Brokkies
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
      • Strategiese Beplanning
    • Personeel
    • Projekte
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Verslae