Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Midweekboodskap

Kyk terug

1/2/2017

 
Picture
Daar gebeur dikwels dinge wat ons heeltemal onkant vang en ons fokus so maklik op wat hier en nou verkeerd gaan. Trump het die wêreld onkant gevang ... om nie eens te praat van ons eie politiek nie.

Spanning is juis die teenoorgestelde van vertroue ...

Israel van ouds leer ons om in sulke onsekere tye altyd terug te kyk om vorentoe te beweeg. Hulle het telkens wanneer hulle terugkyk God se reddingsdade raakgesien om moed te skep vir die pad vorentoe.

Moenie in spanning en onsekerheid lewe nie. Kyk terug!

Kyk na hoe God in jou eie lewe jou deur moeilike omstandighede gelei het. Kyk egter nog verder terug en sien die kruis raak. Weet verseker dat jou lewe nie ’n alleenpad is nie: 

Moet jou nie ontstel oor skelms en jou kwel oor skurke nie … Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here … Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg (Psalm 37:1-5).

God se wil

25/1/2017

 
Picture
Ons is totaal afhanklik van ons Here.

Vra na die wil van die Here terwyl Hy nog te vinde is, roep Hom aan terwyl Hy nog naby is (Jesaja 55:6).

Gee aandag en kom na My toe, luister, en julle sal lewe (Jesaja 55:2).

Jesus het in alles na die Vader se wil gesoek. Hy het gesê: 
Laat nogtans nie my wil nie maar u wil geskied! (Lukas 22:42).

Laat jou dagboek daarom, in die kleine, ook ’n weerspieëling wees van God se wil (Deo Volente).

Deo Volente (DV)

18/1/2017

 
Picture
Jou dagboek is waarskynlik reeds vooruit beplan. Jy het teikendatums vir 2017 gestel. Daar is heelwat dinge wat moet gebeur. Al hierdie datums en tye is waarskynlik versigtig in oorleg met die betrokkenes bepaal.
Pasop vir ’n te rigiede dagboek, waarsku Jakobus (4:13-16):

Kom nou, julle wat sê: “Vandag of môre sal ons na dié en dié stad toe gaan en ’n jaar lank daar bly; ons sal sake doen en geld maak.” Julle wat nie eers weet hoe julle lewe môre sal wees nie! Julle is maar ’n damp wat ’n oomblik verskyn en sommer weer verdwyn. Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.” Maar nou is julle te seker van julleself …
Deo Volente (DV) – As die Here wil …

Ons is heeltemal afhanklik van Hom en daarom kan ons ook nie anders nie as om te sê: “Ons gaan DV dit of dat doen.”

Laat elke dagboekinskrywing jou daaraan herinner dat God se wil groter is as jou eie...

Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God (1 Korintiërs 10:31).

    Argief

    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie