Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Midweekboodskap

Jesus se sesde kruiswoord - Dit is volbring

20/4/2016

 
Picture
JESUS SE SESDE KRUISWOORD
Dit is volbring (Johannes 19:30).
 
Dit was Jesus se voorlaaste woord aan die kruis voordat Hy sy laaste asem uitgeblaas het.  Dit was geen versugting van sy kant nie, maar ’n uitroep van triomfantlike oorwinning!  In Grieks is dit net ’n enkele woord: Tetelesthai, maar in betekenis aangrypend ryk.  

Dit was in Jesus se tyd ’n bekende finansiële term wat verwys het na twee dik parallelle strepe wat deur ’n skuldbrief getrek is en waartussen geskryf is: “Hierdie skuld is ten volle betaal.” Wanneer Jesus hierdie woord uitroep, dan verklaar Hy dat Hy ten volle betaal het vir al ons sonde: 
Hy het die skuldbrief teen ons ... uitgedelg ... deur dit aan die kruis vas te nael (Kolossense 2:14  – Ou Afrikaanse Vertaling).  
​
Aanvaar Jesus se betaling van jou sonde en leef met dankbare oorgawe vir jou Here!

JESUS SE VYFDE KRUISWOORD

15/4/2016

 
Picture

​Ek het dors
(Johannes 19:28). 


Só hoor ons ons Here prewel aan die kruis, kort nadat Hy tevore uitgeroep het: My God, My God, waarom het U My verlaat?

In hierdie versugting (in Grieks is dit net die enkele woord dipso) hoor ons seer en swaarkry in sy uiterste vorm.  Dit was my Here vir my!  Dit was my tong wat aan my verhemelte moes vaskleef, ek wat vir ewig helledors moes ly, maar Hy het in my plek gely.  In ons eie seer en swaarkry hoor ons die liefdevolle uitnodiging:

Kom na My toe, almal wat dors is ... Ek lei jou na stille waters waar daar rus is ...
 

JESUS SE VIERDE KRUISWOORD

6/4/2016

 
Picture
JESUS SE VIERDE KRUISWOORD
​Toe word dit skielik helder oordag stikdonker - ’n doodse anderse donkerte as gewone nag. Dit is twaalfuur, ’n Vrydagmiddag, in aanloop tot die Paasfees. Omstanders by die drie kruise op Golgota wonder oor die betekenis van hierdie dinge. Aan die middelste kruis worstel Jesus met satan. Pynlik, intens ... Hy weet dat hierdie skrikwekkende donkerte God se oordeel oor mensesonde is waarvoor Hy moet betaal.  

Teen drieuur die middag weerklink ’n stem van wanhoop en angs: “My God, My God, waarom het U My verlaat” (Matteus 27:47). Deur God verlaat! Dít was Jesus se betaling vir jou sonde sodat jy met die sekerheid mag leef: 
Nooit sal ek ooit deur God verlaat word nie.  

Dank Hom vir Jesus se betaling van sonde ...

    Argief

    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie