Brooklyn-gemeente
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie

Midweekboodskap

Hoe geduldig is ek en jy?

24/6/2015

 
Picture
Die lewe vandag is ’n regte rat race. Dalk het jy vandag in die verkeer vasgesit en gevoel hoe die ongeduld opborrel of dalk het iemand jou verkeerde knoppies gedruk. In Galasiërs 5:22 lees ons:
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld …” 
Deel van ons pad saam met die Here is om sy geduld in ons lewe te ervaar. Kom ons deel hierdie geduld met ander sodat hulle ook iets van Jesus se vrug in hul lewe sal proe. 

Vrug van die Gees:  God se vrede

17/6/2015

 
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede … (Galasiërs 5:22).
Spanning en angs is deel van baie mense se lewe. Mense voel oorwerk, moeg en is soms moedeloos oor hul alledaagse omstandighede. Die Bybel leer ons waar om ware rus en vrede te kry. In Matteus 11:28 nooi Jesus elkeen van ons uit: 
Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal vir julle rus gee …
Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal vir julle rus gee … 
 Mense wat Jesus volg, het die waarborg van sy vrede in hul lewe. 

Vrug van die Gees: Ware vreugde vandag?

10/6/2015

 
Liefde, vreugde, vrede ... so begin die vrug van die Gees (Galasiërs 5:22).  God is liefde, maar ook die bron van vreugde en daarom kan ons te midde van ’n stukkende wêreld lewensvreugde ervaar (Johannes 15:10, 11).  Jy mag dalk vra: lewensvreugde of ongekende blydskap vandag?   Miskien is jou omstandighede op die oomblik so donker dat vreugde vir jou soos wensdenkery voel! 

Ware vreugde lê egter nie in onmiddellike omstandighede nie, maar in ’n diepgewortelde verhouding met ons Here.  “Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal:  wees bly! ... Die Here is naby” (Filemon 4:4, 5). 

Ons Here is nie ver nie, Hy is by jou, nou en elke oomblik.  Vind jou vreugde in Hom. 

Die Vrug van die Gees: Die Liefde

4/6/2015

 
Galasiërs 5:22
Die vrug van die Gees … is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.
God is liefde. In 1 Johannes 4:10 staan: “Werklike liefde is dit: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes.”

Uit Hom wat die bron van liefde is, vloei ons liefde vir ander voort. Liefde is ’n werkwoord wat God in jou hart plant om die mense om jou se lewe te verryk. Liefde is geduldig, vriendelik, nederig, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie eie belang nie, is nie liggeraak nie en hou nie boek van die kwaad nie (kyk 1 Korintiërs 13). Lê jou daarop toe om in God se liefde te leef en dit uit te leef.

    Argief

    November 2017
    October 2017
    September 2017
    August 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    January 2017
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    November 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    June 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015

    RSS Feed

DUXBURYWEG

Eredienstye:

Duxburyweg:
08:50 & 18:30
​

Ons glo dat dit Brooklyn Gemeente se roeping is om uit Hom, deur Hom en tot Hom te lewe.
​Daarom is dit ons strewe om God bo alles te eer, mekaar en ander te dien en dissipels te maak van Christus. 
  • Tuis
  • Administrasie
    • Finansies
    • Eiendomme
    • Projekte
  • Wie is ons
  • Ek is Nuut
  • Dien Saam
    • Aanbidding >
      • Erediens
      • Erediens Logistiek
      • Gebed
      • Musiek
      • Tegnies
    • Jeug >
      • Juventus
      • Katkisasie
      • Kleuterbediening
    • Toerusting >
      • Leer & Lewe
      • Groeigroepe
      • Ratio Christi
      • Midweekboodskap
    • Evangelisasie >
      • Kerkplant
      • Reformissio
      • Uitreike
      • El Shaddai Swazi
    • Meelewing >
      • Agapé
      • Barmhartigheid
      • Werksoekers
      • Begrafnis
      • Kosbank
      • Lief en Leed
  • Leef Saam
  • Preke
    • Regstreekse uitsending
    • YouTube
    • Nuutste Preke (MP3)
    • Preek Argief (MP3)
  • Inligting
    • Dra by
    • Attestate
    • Kommunikasie >
      • Kommunikasiebeleid
      • Hart & Hand
      • Kerkkalender
    • Personeel
  • Kontak ons
    • Liturgie
    • Regstreekse uitsending
    • Afkondigings
    • Barmhartigheid
    • Verslae
    • Doop
  • Foto kompetisie